Langebaan Akkommodasie by Casa Kahlo | LekkeSlaap
+9

Casa Kahlo

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Asteria-keeromstraat 10, Paradysstrand, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R932 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Casa Kahlo is 'n woonstel op die eienaar se perseel in Paradise Beach. Dié residensiële landgoed is net langsaan Club Mykonos in Langebaan.

Verblyf is beskikbaar in 'n woonstel met slaapplek vir 2 gaste en is oopplan. Die woonstel het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die kombuisie grens aan die bed en het verhit- en eetgeriewe soos 'n ketel, mikrogolf, 'n yskassie en eetgerei en breekware.

Verder is daar ook WiFi en 'n TV met sekere DStv-kanale. Veilige parkeerplek vir 1 voertuig is beskikbaar. Casa Kahlo is naby die strand en 3 km se ry vanaf Laguna Mall en restaurante.

Slaapplek

’n Bespreking by Casa Kahlo sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Wynproe
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Asteria-keeromstraat 10, Paradysstrand, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R932
per nag (plek vir 2)
Vanaf R932
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Asteria-keeromstraat 10, Paradysstrand, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAHudSDvwR1IjGHF35fAKJ6gyhsH7VlhaRjRTrUMAZeIAXjRUEQu?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R932  per nag (plek vir 2) 10 Asteria Close Paradise Beach 7357 Wes-Kaap 086 999 0018 16:00-19:00 10:00 -33.03960096391 18.039922386508
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za