LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Casa Serena Villa Guest House | LekkeSlaap
+34

Casa Serena Villa Guest House

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 10% af

Kry 10% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Geldig vanaf 5 Nov 2020 tot 30 Nov 2021.

  • Kapasiteit: 23 persone
  • Inkloktyd: 11:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Helderberg College-weg 136, Greenway Rise, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R650 R585 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Casa Serena Villa Guest House is in 1923 gebou en is een van die oudste geboue in Helderberg Village in Somerset-Wes. Die villa is net 250 m van 'n Kwik Spar af en 2,5 km van Somerset Mall af. Dit is ook net 1,5 km van Somerset Gholfklub af, 3,6 km van Helderberg Natuurreservaat af, 4,2 km van Helderberg af, en 4,5 km van die strand en Waterworld Strand af.

Verblyf is in 10 ruim en suite-gastekamers met antiekmeubels beskikbaar. Elke kamer het 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale en gratis WiFi. Die kamers word daagliks skoongemaak.

Gaste deel 'n ten volle toegeruste kombuis met 'n yskas, stoof, oond, mikrogolfoond, ketel en 'n broodrooster, sowel as 'n sitkamer, eetarea en 'n kuierarea met braaigeriewe, 'n plonspoel en 'n vuurput.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • 24-uur Ontvangs
  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Nagportier
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Wynkelder
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands
  • Frans
  • Duits
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Kantoorgeriewe
  • Televisie
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Helderberg College-weg 136, Greenway Rise, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R650
Vanaf R585
per nag (plek vir 2)
was R650
Vanaf R585
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 23 persone
  • Inkloktyd: 11:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Helderberg College-weg 136, Greenway Rise, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc1f60b83268fde0e8b5cc814b95a319b50c07766158bbc5e1d285263f843c8ebca17ec5a1a249b9d42cc10db488bbe7c9d61?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R650, nou Vanaf R585  per nag (plek vir 2) 136 Helderberg College Road Greenway Rise 7130 Wes-Kaap 086 999 0018 11:00-23:00 10:00 -34.06214054009 18.835992717127
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!