Pick your preferred language

English

Afrikaans

Casabac-eenheid
Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie is 'n ruim en privaat gastehuiskamer op die eienaar se eiendom. Die kamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en bied slaapplek vir 2 volwassenes. Dit het 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die eenheid sluit basiese selfsorggeriewe in soos 'n mikrogolfoond, yskassie en standaard kombuisbenodigdhede. Tee- en koffiemaakgeriewe word voorsien. Daaglikse skottelgoedwasdiens is ingesluit, met gewasde items wat na die eenheid terugbesorg word.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Tariewe
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Slim
Verwarmer
Gas
DStv
Beperkte kanale
Braai
Voorsiening vir beurtkrag
Kragopwekker, Herlaaibare gloeilampe, Sonpanele
Badkamer
Badhanddoeke
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Gesin & troeteldiere
Bababedjie
Op versoek, Ekstra koste
Omheinde swembad
Gratis
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Braai
Yskas
Verhit-en-eetgeriewe
Kombuisie
Mikrogolfoond
Broodrooster
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Werkspasie
Voorsiening vir beurtkrag
Kragopwekker, Herlaaibare gloeilampe, Sonpanele
Slaapkamer & wassery
Beddegoed voorsien
Klerekas
Rusbank
Wasgoedrak/-lyn
Ekstra kussings en komberse
Strykyster
Strykplank
Temperatuurbeheer
Waaier
Verwarmer
Gas
Vermaak
Boeke en leesstof
DStv
Beperkte kanale
TV
Slim
Prys sluit in

Die eenheid beskik oor verhit- en eetgeriewe, beskuit, koffie en tee. Gratis, onbeperkte WiFi en onderdakparkeerplek.

Huisreëls

CasaBac is 'n nie-rook instansie.
'n Elektriese braaipan is beskikbaar.
Die eenheid word elke drie dae volledig skoongemaak en linne en handdoeke word omgeruil.
Die eienaar woon op die perseel met hul troeteldiere en kinders, en ander troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.
Geen besoekers of bykomende gaste en voertuie word op die perseel toegelaat nie.
Geen harde musiek of oormatige geraas word tussen 22:00 en 07:00 toegelaat nie.
Partytjies word nie toegelaat nie.
Dit is 'n kindervriendelike omgewing en die swembadarea word gedeel. Ongelukkig beperk tot gaste tydens vlak 3-inperking.
Gaste moet te alle tye 'n masker dra wanneer hulle buite die akkommodasie is om die verspreiding van Covid-19 te vermy
Toegangsbeheer tot woongebied. Besigtiging van verblyf op afspraak. Kontak asseblief die eienaar.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

385 Anton Van Niekerk Drive, Faerie Glen, 0043, Gauteng

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd3e31bf8d91762ea8dd09a96333fcc51f204c6a59fd8090d894155c7666dc525a1d318245867b7533d29653e7db7c29fd14c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 52 5 1 5 385 Anton Van Niekerk Drive Faerie Glen 0043 Gauteng 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.7830011291 28.319793562329

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang