Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Casey's Landing

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Arend Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Jaar gelys 3

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 11 resensies vir Casey's Landing
Netheid
4.6/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.6/5
Suzelle E - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Suzelle E

Heerlik.

Heerlik, fantastiese ligging. Stoep is 'n heerlike kuierplek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anriette V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anriette V

Heerlik gerus.

Ons het heerlik gebly by Casey's Landing en die ligging was perfek. Die kinders het die swembad so geniet en die sonsondergang op die stoep was asemrowend. Al die klein ekstra's (melk, suiker, koffie) was 'n groot verrassing en ons het sommer tuis laat voel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Suzaan K - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Suzaan K
Saam met vriende

Baie goed ingerigte huis. Lieflike stoep om saam met vriende te kuier.

Ons het heerlik gebly en Arend is verskriklik hulpvaardig. Ons sal verseker terug wees.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lezuan Mickyle B - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lezuan Mickyle B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazaingly amazing! The sea views are just spectacular. The owner of the property is just an awesome human being. We had so much fun. I'll definitely be visiting Caseys Landing again.

Casey's Landing was an exceptional experience. The sea views were absolutely stunning. The group really enjoyed themselves. We had so much fun in the swimming pool. The property has everything. Thanks, Arend for an awesome 4 days.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Patencia C - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Patencia C
Gesin met klein kinders

Absolutely stunning, relaxing, best venue I have been at since I been booking with the website.

The house is spacious and with everything you need even beach towels for the pool. The entire layout of the house was planned perfectly for me. There are three bathrooms, showers and two baths. The views from the rooms and balcony was the best to wake up to the view was breathtaking. The host is absolutely a darling kind, polite and such a pleasant person. Would definitely recommend Casey's Landing. The safety is 100%.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Gesin met klein kinders
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chrismari V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chrismari V
Gesin met klein kinders

Heerlike verblyf.

Ons was baie beïndruk met hoe netjies die plek was en hoe alles georganiseerd is. Ons was daar met kleintjies onder 2 jaar en het heerlik gekuier in die leefarea, het net die deel na die trappe afgeskort vir die babas. Die uitsig van die balkon is ongelooflik en kon die mooiste sonsondergang beleef het. Casey's Landing was ook naby aan die see en die klein winkel wat dit baie gerieflik maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Antoinette R - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette R
Gesin met klein kinders

Pragtige see-uitsig in 'n huis met alles wat jy nodig het!

Ons was 2 gesinne wat lekker in die huis gekuier het. Die swembad was heerlik vir die kinders en daar was selfs speletjies vir die kinders ook. Die huis is goed toegerus en die was baie netjies en skoon. Baie mooi uitsig oor die see!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elana M - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elana M
Saam met vriende

Wonderlike naweek gehad. Sal beslis weer gaan.

Huis is goed toegerus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Corine R - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corine R
Saam met vriende

Wonderlike wegbreeknaweek.

Ongelooflike see-uitsig wat mens net laat ontspan. Uiters netjies en als wat mens nodig het om 'n heerlike naweek te geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leigh S - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Leigh S
Saam met vriende

Ons naweek het so gou verby gegaan dat ons definitief weer na Casey's Landing toe wil gaan.

Die huis is gepas vir 'n groep mense met kinders. Die omgewing is rustig en stil vir die wat wil ontspan en net vergeet van werk vir 'n rukkie. Sal dit defnitief aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R3 500
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R3 500
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R3 500
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Steyn-straat 17, De Kelders, 7220, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc91ee7f77675ead44bc7322651d47e3530d7e7ec59e074f52febaa8592480d9afa77d8bc34c2fbc84ebd25c33a25777db2b0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 500 per nag (plek vir 8) 11 5 1 5 17 Steyn Street De Kelders 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.560912 19.356075
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem