Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Casita Inez

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.6/5

Isolde Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 2

Resensies 3

Maande gelys 11

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 1 resensie vir Casita Inez
Netheid
4.0/5
Diens
4.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
3.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Agnes F - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Agnes F

Rus vir die siel.

Baie vriendelike eienaars. Ons het lekker gekuier en gebly in Casita Inez. Ons kon heerlik op die stoep sit en uitkyk oor die dam en wingerde. Die huisie het alles wat nodig is om verblyf gemaklik te maak. Ons waardeer dit baie dat toestemming gegee is dat ons hondjie kon saamkom. Ons het so bietjie onveilig gevoel in die nag aangesien daar nie enige diefwering voor die skuifraam-vensters is nie. Ons kan Casita Inez aanbeveel as vakansie-verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 3)
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sarel Cilliers-straat 10, Riebeek-Kasteel, 7307, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA72bf111c05e6a64a88e3f3620830e08a11833cc82b7ee745702eb4ca29f414a0bdef54702c26c2308d567161127bf71c281a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag (plek vir 3) 1 5 1 5 10 Sarel Cilliers Street Riebeek-Kasteel 7307 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.382379708153 18.895323547709
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem