LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Castello Di Monte | LekkeSlaap
+36

Castello Di Monte

Gastehuis

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Klassieke kamer
Tariewe is vir B&B en sluit 'n volledige Engelse ontbyt, kontinentale en warm items met tee, koffie en sap in.
Terraskamer
Tariewe is vir B&B en sluit 'n volledige Engelse ontbyt, kontinentale en warm items met tee, koffie en sap in.
Wittebroodsuite
Tariewe is vir B&B en sluit 'n volledige Engelse ontbyt, kontinentale en warm items met tee, koffie en sap in.
Presidensiële-suite
Tariewe is vir B&B en sluit 'n volledige Engelse ontbyt, kontinentale en warm items met tee, koffie en sap in.
Huisreëls

- Castello di Monte aanvaar nie kinders onder 8 jaar nie, tensy die hele villa bespreek word. Alle kinders bly in hulle eie kamer. 'n Derde volwassene wat die kamer deel word nie toegelaat nie.
- Aandete is beskikbaar en word vanaf 'n a la carte-spyskaart bestel. Laat weet ons asb. van enige dieëtvoorkeure.
- Die hele villa het 9 kamers wat op versoek as 'n geheel bespreek kan word.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R4 900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R4 900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R4 900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Aries-straat 402, Waterkloof Ridge, Pretoria, 0181, Gauteng
  • Geen kinders onder 8
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDg0MTFmMWZiLTdmODMtNDNhYi05MmFmLWU5MDc3ODZlNDA4OA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 900  per nag (plek vir 2) 402 Aries Street Waterkloof Ridge 0181 Gauteng 086 999 0018 14:00-20:00 11:00 -25.785078 28.249458
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem