Castleton 73A 1-Bedroom Apartment
- Kapasiteit: 3 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Piesang Valley Weg, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R850 per nag (plek vir 3)
Beskrywing
Castleton 73A 1-Bedroom Apartment is in Plettenbergbaai en bied gehalteverblyf aan 'n paartjie. Dit is naby verskeie winkel, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede. Die perseel is 4 km van die Goose Valley Gholfklub af en die Robberg Natuurreservaat af.
Die eenslaapkamerwoonstel het 'n dubbelbed en bied slaapplek aan 2 volwassenes en 2 kinders. Die badkamer het 'n stort-oor-bad, toilet en wasbak.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus.
Daar is gemaklike sitplek, insluitend 'n dubbelslaapbank vir kinders. Verder is daar 'n TV met DStv en gaste het toegang tot gratis WiFi.
Lieflike braaigeriewe, 'n gemeenskaplike swembad, tennisbaan en 'n restaurant is op die perseel beskikbaar.
Veilige parkeerplek word op die perseel voorsien.
By Castleton Apartments sal gaste 'n speelarea vir kinders, 'n trampolien, speletjieskamer en 'n vlugbalbaan vind. Wasgoedgeriewe is beskikbaar.
Slaapplek
’n Bespreking by Castleton 73A 1-Bedroom Apartment sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.7/5
Nikki Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 61
Jaar gelys 4
Ligging
- Piesang Valley Weg, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
- Gaste dink Castleton 73A 1-Bedroom Apartment het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Plettenbergbaai Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 3 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Piesang Valley Weg, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom