Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Catch & Relax

Selfsorg
Winteraanbod 10% af

Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 1 Mei 2024 tot 31 Jul 2024.

  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Weaver-keeromstraat 7, Britannica Heights, St. Helenabaai, 7325, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 200 R2 880 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Catch & Relax is 'n lieflike selfsorghuis in St. Helenabaai en spog met pragtige see-uitsigte. Dit is ideaal vir die hele gesin of 'n groep vriende op soek na 'n afgesonderde vakansie.

Die smaakvol versierde huis bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die oorblywende slaapkamers het elk óf 'n dubbelbed óf 2 enkelbeddens. Gaste in hierdie kamers deel 'n badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. 'n Gastetoilet is ook beskikbaar. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.

Die leefarea het 'n sitarea, eetarea en 'n kombuis. Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, wasmasjien, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus. Daar is ook 'n toonbank met sitplek vir 3 gaste. Die eetarea het 'n etenstafel met 6 stoele en die sitarea het gemaklike rusbanke en 'n koffietafel. Gratis WiFi wat tydens beurtkrag ook werk, is beskikbaar.

Gaste het toegang tot 'n groot stoep wat met see-uitsigte, 'n ingeboude braai en 'n astro-mat spog. Veilige parkeerplek is ook beskikbaar. St. Helenabaai is die ideale plek om te hengel en walvisse en dolfyne is ook hier te sien.

Slaapplek

’n Bespreking by Catch & Relax sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Wildkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

3.7 uit 5van 2 resensies vir Catch & Relax
Netheid
4.0/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
3.5/5
Waarde vir geld
3.0/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.5/5

Zueney Geverifieer

Eiendomme 7

Resensies 15

Jaar gelys 3

Ligging

  • Weaver-keeromstraat 7, Britannica Heights, St. Helenabaai, 7325, Wes-Kaap
  • Gaste dink Catch & Relax het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R3 200
R3 200 R2 880
per nag (plek vir 8)
Vanaf R3 200
R3 200 R2 880
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Weaver-keeromstraat 7, Britannica Heights, St. Helenabaai, 7325, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0f11473cdb2212309a43b503ef95c43d11b97add47cfedb77e93ae2c70dbe76cedfa16e31eae22d41b462edd7a122174cd9a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 200 nouVanaf R2 880 per nag (plek vir 8) 2 5 1 4 7 Weaver Close Britannica Heights 7325 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.750978984157 18.012168019018
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem