Cedar House P30

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Cedar House P30 is 'n selfsorghuis wat op Theseneiland in Knysna geleë is. Dis net 'n entjie se ry vanaf die dorp se trekpleisters.

Dié dubbelverdiepingvakansiehuis is volledig ingerig en ideaal vir 'n gesin met 8 volwassenes en 5 kinders. Dit beskik oor 5 slaapkamers en 3 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Die tweede slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Die derde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, die vierde slaapkamer het 2 stapelbeddens vir 4 kinders, en die vyfde slaapkamer is 'n solder met 1 driekwartbed.

Die oopplan-kombuis is goed toegerus. Die oopplan-leefarea het 'n etenstafel vir 10 en lei na die sitkamer. Die leefarea lei ook na die binnehof met 'n swembad.

Slaapplek

'n Bespreking by Cedar House P30 sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 4 - Huisves 4 persone
2 x Stapelbed

Slaapkamer 5 - Huisves 4 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koningingrootte-bed

Kenmerke

  •  Swembad

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Swem

Badkamer

  •  En-suite
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Engels

Parkeerplek

  •  Parkering Op Die Straat

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Cedar House P30 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R3 400 per nag (plek vir 14)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za