- Kapasiteit: 10 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Cedar-laan 23, Robertson, 6705, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 8
- Vanaf R1 040 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Cedar Lodge Gastehuis bied luukse akkommodasie in 'n stil woonbuurt in Robertson. Ons verwelkom beide toeriste en sakereisigers, en verskaf persoonlike diens en waarde vir geld. Robertson lê in die skadu van die majestueuse Langeberge in die hartjie van Roete 62, die langste wynroete in die wêreld. Die Robertsonvallei spog met ongeveer 50 wynplase.
Verblyf word aangebied in 3 standaardkamers en 'n gesin-suite. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort en is ingerig met 'n waaier, verwarmer, yskassie, mikrogolf, haardroër en tee- en koffiemaakgeriewe.
Cedar Lodge sal gou jou tuiste ver van die huis word met 'n rustige tuin vol voëls wat tjirp, en 'n skitterende swembad, braaigeriewe en gratis WiFi.
Cedar Lodge is die ideale oornagplek tussen Kaapstad en Gqeberha (Port Elizabeth) en die Tuinroete en jy sal maar 'n paar dae moet vertoef om alles te kan ervaar wat dié omgewing bied. Kom kuier gerus en ontspan, ons sien daarna uit om jou in die pragtige vallei te verwelkom.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Wynproe
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Frans
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Diners-kaart
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Lynne Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 9
Jare op LekkeSlaap 15
Ligging
- Cedar-laan 23, Robertson, 6705, Wes-Kaap
- Gaste dink Cedar Lodge Guest House het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Robertson Kaapse Wynlande Wes-Kaap
- Kapasiteit: 10 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Cedar-laan 23, Robertson, 6705, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 8