Cedar Rock

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Cedar Rock bied selfsorgverblyf in 'n tweeslaapkamerwoonstel in die Cedar Rock Resort-kompleks op die oewer van die Clanwilliamdam.

Die woonstel het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, elk met 'n koninggrootte-bed. Die woonstel het 'n badkamer met 'n bad en 'n stort, 'n oopplan-kombuis en 'n leefarea. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, oond, stoof, mikrogolfoond en 'n eetarea met sitplek vir 4. Die leefarea het 'n TV en gaste moet asb. hul eie DStv-dekodeerder en slimkaart saambring om DStv te kyk. Die woonstel het lugversorging.

Daar is 'n onderdakpatio wat oor die dam uitkyk. Dit is die ideale plek om te ontspan en die omliggende area te geniet.

Slaapplek

'n Bespreking by Cedar Rock sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Koninggrootte-bed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang

Aktiwiteite op perseel

  •  Visvang
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes

Badkamer

  •  Bad
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Lugversorging
  •  Verekombers

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Cedar Rock gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 500 per nag (vir 4 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]