Cederkloof Botanical Retreat
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Lizette Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 202
Op LekkeSlaap 6 jaar
Opsomming van Resensie
Nielo H - Mei 2024
Algehele gradering
Asemrowend.
Pierre L - Mrt 2024
Algehele gradering
Peaceful and romantic getaway for a couple.
Riaan O - Mrt 2024
Algehele gradering
Baie rustige ervaring asook baie bly vir backup gedurende loadshedding.
Cj O - Feb 2024
Algehele gradering
Rustig, lekker en ontspanne.
Alicia B - Jan 2024
Algehele gradering
Short, relaxing and peaceful.
Noleetha C - Jan 2024
Algehele gradering
Great.
Anonieme gas - Des 2023
Algehele gradering
Pam K - Des 2023
Algehele gradering
Dit is die beste plek vir 'n retreat.
Talita V - Nov 2023
Algehele gradering
Fantastiese sterrekyk en baie rustig.
Francois K - Okt 2023
Algehele gradering
Fantasties.
Albert H - Okt 2023
Algehele gradering
Pragtige ligging. Heerlike bungalow.
Jeremy D - Okt 2023
Algehele gradering
Baie mooi en besonderse natuurskoon.
Christa B - Okt 2023
Algehele gradering
'n Heerlike wegbreekgeleentheid.
Luané V - Sep 2023
Algehele gradering
Baie cozy en gerieflik.
Charl K - Sep 2023
Algehele gradering
Ligging en fasiliteite baie nice. Privaatheid en deurgee van inligting pateties.
Lees meerRonèl V - Aug 2023
Algehele gradering
Jy is tussen die pragtige berge rondom jou en die natuur se stilte. Die voëllewe is volop en ons het soggens en smiddae hulle dopgehou terwyl ons braai op die stoep.
Rinnes J - Aug 2023
Algehele gradering
Dit was baie lekker.
Cindy C - Aug 2023
Algehele gradering
It's changed.
Lees meerKaren P - Jul 2023
Algehele gradering
Relaxing and great to enjoy it with our dogs.
Albert D - Mei 2023
Algehele gradering
Werklike verwyder van die alledaagse gewoel.
Lees meerTrezell C - Mei 2023
Algehele gradering
My partner and I stayed for 2 nights. We will definitely be back.
Jayden M - Apr 2023
Algehele gradering
Overall stay was good, however the Owner was very rude and disrespectful.
Lees meerNorman L - Apr 2023
Algehele gradering
The stay was good and relaxing, lovely place to go.
Lees meerWerner B - Mrt 2023
Algehele gradering
Rustig en mooi.
Helen H - Mrt 2023
Algehele gradering
Peaceful, great birdlife.
Bernelee V - Feb 2023
Algehele gradering
Peaceful, luxurious, refreshing.
Sannet D - Feb 2023
Algehele gradering
Ligging mooi, maar netheid nie so wonderlik nie.
Lees meerPeet S - Feb 2023
Algehele gradering
Fantasties.
Tanitha J - Jan 2023
Algehele gradering
Was perfect "new year's eve" getaway with our 14yo Jack.
Clive W - Des 2022
Algehele gradering
Paradise in one location.
Dalene M - Des 2022
Algehele gradering
Ons het lekker gebly. Die plek was skoon en netjies.
Natasha P - Okt 2022
Algehele gradering
Baie lekker rustig. As jy wil bietjie wil afblaas, is die plekkie net reg vir jou.
Heinrich D - Okt 2022
Algehele gradering
Baie mooi omgewing en cottages is baie privaat, netjies en skoon. Oor die algemeen 'n lekker ervaring, maar daar is definitief 'n paar verbeteringe wat gemaak kan word om die gaste se ervaring nog lekkerder te maak.
Lees meerCecile B - Sep 2022
Algehele gradering
Just beautiful. Amazing hike. Great braai area. And we squeezed our own orange juice.
Cederkloof Botanical Retreat se terugvoer
Good day,
Thank you for the amazing review. We truly hope to welcome you back soon.
Kind regards,
Cederkloof
Ansunette D - Sep 2022
Algehele gradering
Heerlike wegbreek in die natuur.
Madeleine C - Sep 2022
Algehele gradering
Omring deur natuur en stilte.
Trish B - Aug 2022
Algehele gradering
Peaceful surroundings.
Leon S - Aug 2022
Algehele gradering
Weereens baie lekker, rustig en ontspannend sal beslis weer kom.
Leon L - Aug 2022
Algehele gradering
Swak onderhoud.
Abigail W - Aug 2022
Algehele gradering
Fantaties. Sal definitief terug wees.
Desmond W - Jul 2022
Algehele gradering
Had a fantastic time on a 3 night stay.
Lees meerNico L - Jul 2022
Algehele gradering
Agter mooi lemoenplaas in Citrusdal.
Cindy C - Jun 2022
Algehele gradering
Peaceful and amazing.
Colin C - Jun 2022
Algehele gradering
Relaxation at its best.
Johan V - Mei 2022
Algehele gradering
Baie privaat en wonderlike dat hulle jou troeteldier toelaat.
Jeannie R - Mei 2022
Algehele gradering
Peace and serenity and a moderately challenging hike.
Lees meerLeon S - Apr 2022
Algehele gradering
Wittebroodeenheid is goed toegerus. Baie mooi uitsig en privaat.
Spencer T - Apr 2022
Algehele gradering
Great getaway for a short weekend in nature.
Lees meerMonique D - Apr 2022
Algehele gradering
Goed toegerus. Rustige atmosfeer.
Andrea S - Mrt 2022
Algehele gradering
Beddegoed was vuil met aankom wat baie teleurstellend was. Ek is nie iemand wat nie betaal vir 'n plek nie, maar ek moet sê dit was baie teleurstellend dat die beddegoed vuil was en dan die huis effens onnet gelos is. Verder was dit n keerlike kuier.
Neil J - Mrt 2022
Algehele gradering
Rustig en gerieflik.
Liezel S - Feb 2022
Algehele gradering
Dit klink soos vrede.
Corrie B - Feb 2022
Algehele gradering
Was baie lekker en rustig. Die omgewing is pragtig en die huisie goed toegerus.
Lees meerLiesel B - Feb 2022
Algehele gradering
Heerlike, ontspanende naweek weg!
Paul W - Jan 2022
Algehele gradering
Beautiful location and well appointed cottage.
Martin C - Jan 2022
Algehele gradering
Heerlik gerus tussen fynbos.
Ricardo B - Jan 2022
Algehele gradering
Okay.
Cederkloof Botanical Retreat se terugvoer
Hi Ricardo,
Thank you for your taking the time to write a Review, you were very un-sure from the Tuesday when I received your 1st call, and I did explain to you how things work with COVID and our Protocol with the Check inn, should I haven't done that I would have understand, given such a review , after we arranged everything for you, everyday new towels, black bag everything you asked for we did that for you. I even brought you some candles the Friday evening for the flies.
I am very sorry that you experienced Cederkloof in such a way you are describing it to be.
Once again we take everything in consideration and will always improve our Standards.
Warm Regards,
Anja smit
Cindy D - Des 2021
Algehele gradering
Die ligging is asemrowend. Maar die huisie se badkamer laat veel te wense.
Lees meerRika D - Des 2021
Algehele gradering
Pragtige omgewing, rustig en privaat, wat ons nodig gehad het!
Gizel H - Des 2021
Algehele gradering
Die personeel was wonderlik. Mooiste uitsig.
Jillian J - Des 2021
Algehele gradering
This is a perfect getaway to help unwind from the day to day city life. The tranquility and calmness was amazing to just switch off from the rest of the world for a few days.
Deirdre L - Nov 2021
Algehele gradering
Idillies!
Herma F - Nov 2021
Algehele gradering
Pragtige uitsig, oulike huisie, goed toegerus en die jacuzzi was baie lekker gewees!
Matthew S - Nov 2021
Algehele gradering
A nice place to go if looking for a break from the city.
Lauren L - Nov 2021
Algehele gradering
Amazing getaway spot with no cell reception.
John P - Okt 2021
Algehele gradering
Lovely location and the cottage (the honeymoon suite in our case) is well stocked with most necessities.
Lees meerTania R - Okt 2021
Algehele gradering
Mooiste natuurskoon!
Charl V - Okt 2021
Algehele gradering
Lekkerste wegbreek as jy privaatheid en stilte soek.
Clinton O - Okt 2021
Algehele gradering
Al baie gelees maar nooit kon dink dat dit so pragtig en rus vir die siel kon wees nie. Briljant.
Euodia R - Okt 2021
Algehele gradering
Ongelooflik.
Lees meerDj O - Sep 2021
Algehele gradering
'n Moet vir enige wegbreek.
Johan B - Sep 2021
Algehele gradering
Heerlike kuier in die botaniese omgewing.
Willemien E - Sep 2021
Algehele gradering
Die perfekte wegbreek.
Lees meerLeon S - Sep 2021
Algehele gradering
Ongelooflik lekker gebly in nommer 4.
Jane F - Sep 2021
Algehele gradering
Peaceful, enjoyable and comfortable.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Rustig, genotvol en gemaklik.
Was mal oor die tee en koffie geskenk.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Michelle M - Sep 2021
Algehele gradering
Restful, amazing the right place to stay if you want to be close to nature.
Nicolize S - Sep 2021
Algehele gradering
Pragtige ligging.
Maria V - Sep 2021
Algehele gradering
Bo verwagting.
Christa V - Aug 2021
Algehele gradering
Rustic en gerieflik, naby aan/in natuur en gerieflik naby aan hoofweg.
Johan N - Aug 2021
Algehele gradering
Special place to visit.
Mohamed Saadiq A - Aug 2021
Algehele gradering
Perfect place for a getaway!
Debra A - Aug 2021
Algehele gradering
It's fabulous if you want to do nothing. Which we did.
Jan W - Aug 2021
Algehele gradering
Natuurlike omgewing.
Nico E - Aug 2021
Algehele gradering
Lekker plekkie in die natuur.
Francois J - Jul 2021
Algehele gradering
Great getaway to switch-off from work and relax in peace and quiet.
Nadia S - Jul 2021
Algehele gradering
Excellent
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Uitstekend
'n Pragtige plek in 'n pragtige ligging. Ons het regtig die staproetes geniet, die goed versorgde tuine, die voëls! En binne is die chalets goed ontwerp en prakties met alles wat mens kan nodig hê, insluitend 'n kaggel. Ons het ons vyfjarige en hond saamgebring en alles was opgestel vir ons. Die Jacuzzi was 'n groot bederf. En Anja was 'n uitstekende gasvrou. Ons sal definitief terugkeer.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Dr Jf E - Apr 2021
Algehele gradering
Salige stilte.
Shannon M - Apr 2021
Algehele gradering
It was absolutely amazing! Would not change anything. Everything and more all in one place will definitely be back soon!
Melinda D - Apr 2021
Algehele gradering
Natuurskoon, skoon en netjies.
Lees meerAlida D - Apr 2021
Algehele gradering
Heerlik in natuur.
Corne B - Mrt 2021
Algehele gradering
Rustige wegbreekplek.
Jaques R - Feb 2021
Algehele gradering
Het vir seker my verwagtinge oortref. Was baie rustig gewees en presies wat ons nodig gehad het.
Cindy A - Des 2020
Algehele gradering
Beautiful setting and amazing views.
Nihanda S - Des 2020
Algehele gradering
Mooiste uitsig. Skoon en netjies.
Allison P - Nov 2020
Algehele gradering
Botanical hideaway.
Stephen G - Okt 2020
Algehele gradering
Excellent spot to spend a relaxing weekend. Will return.
Natalie V - Okt 2020
Algehele gradering
It was great
Will V - Sep 2020
Algehele gradering
Sad but true.
Lees meerCederkloof Botanical Retreat se terugvoer
Dear Willem.
The power outages are debilitating to businesses as you might know. To say that we use it as an excuse does not make any sense, but it is also incorrect. We contacted you more than 24 hours before your arrival that there was a scheduled power interruption due to maintenance by Eskom. This interruption ended within an hour of your arrival and the correction seems to have eliminated non-load shedding interruptions in power on the line that serves our immediate area.
Our cottages are stocked with stemless and high-quality wine glasses, same as our whiskey and beer glasses, and are chosen above-stemmed wine glasses due to the danger of breakages around the pool.
We have been doing and will continue to do upgrades and maintenance to our cottages for your peace and comfort. My sincere apologies if there were details unattended to in your unit, we will take steps to correct those.
Warm regards
Yvette
Kate L - Sep 2020
Algehele gradering
Beautiful spot, beautiful home away from home.
Charl V - Sep 2020
Algehele gradering
As jy wil ontspan is Cederkloof die plek.
Willie V - Aug 2020
Algehele gradering
Very well equipped comfortable cottage in a very pretty location.
Gradwill C - Aug 2020
Algehele gradering
Wonderful, peaceful and beautiful views.
George L - Mrt 2020
Algehele gradering
A relaxed peaceful weekend away.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
'n Rustige naweek weg.
Die somer is baie warm. Sal eerder in die winter weer kom.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Lize N - Jan 2020
Algehele gradering
Fantasties, soos altyd.
Sophia L - Des 2019
Algehele gradering
Netjies en skoon.
Johan M - Nov 2019
Algehele gradering
Heerlike rustige naweek in die natuur.
Lisa Marie F - Nov 2019
Algehele gradering
Weg van die besige wêreld!
Dedre B - Nov 2019
Algehele gradering
Rustigheid.
Monica J - Okt 2019
Algehele gradering
Heaven.
Nl Oosthuizen Bdy Bk O - Okt 2019
Algehele gradering
Ontspannend.
Dirk B - Sep 2019
Algehele gradering
Scenically beautiful and peaceful location.
Lees meerFrancois P - Sep 2019
Algehele gradering
'n Ware retreat!
Rodney R W - Sep 2019
Algehele gradering
A work in progress. Definitely worth a visit and stay.
Barry S - Sep 2019
Algehele gradering
Pragtige plek met baie rustigheid.
Brett A - Sep 2019
Algehele gradering
Incredibly peaceful and beautiful spot.
Ken H - Aug 2019
Algehele gradering
Outstanding visit, well-equipped cottage in beautiful surroundings.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Uitstekende besoek, goed toegeruste kothuis in 'n pragtige omgewing.
'n Pragtige plek om te bly. Die kothuise is baie goed toegerus en klein ekstra's soos 'n sakkie hout en brandstigters maak die verskil. Baie vriendelike eienaars wat 'n lekker verskeidenheid kruietee en medisyne verkoop.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Amanda U - Aug 2019
Algehele gradering
Ongelooflik lekker.
Eric D - Aug 2019
Algehele gradering
Beveel dit ten hoogste aan.
Diandra A - Jul 2019
Algehele gradering
Rustigheid vir die siel.
Maronell F - Jul 2019
Algehele gradering
Pragtige plekkie van die uitsig tot die dekor tot die privaat Jacuzzi.
Anneri J - Jul 2019
Algehele gradering
Idillies.
Heidi V - Jun 2019
Algehele gradering
Heerlike stoep met 'n pragtige uitsig.
Eduard B - Jun 2019
Algehele gradering
'n Kans om van die geraas weg te breek.
Malcolm P - Mei 2019
Algehele gradering
Natuurskoon.
Elize A - Mei 2019
Algehele gradering
Net wat die dokter sou voorskryf!
Lees meerDamien R - Mei 2019
Algehele gradering
Had an amazing time here.
Malan M - Apr 2019
Algehele gradering
Absolute rus vir die siel!
Rika D - Apr 2019
Algehele gradering
Natuur, rustig, vrede.
Willemien E - Apr 2019
Algehele gradering
Heerlik!
Alyson P - Mrt 2019
Algehele gradering
A gem in the Cederberg.
Lees meerWayne S - Mrt 2019
Algehele gradering
Wonderlike tydjie saam vrou.
Helena A - Feb 2019
Algehele gradering
Good value for money and great location.
Linly F - Feb 2019
Algehele gradering
Baie ontspannend!
Sandra D - Feb 2019
Algehele gradering
Ons het baie welkom gevoel.
Jano B - Feb 2019
Algehele gradering
Natuurskoon, rustig, 'n moet vir wanneer jy rus vir jou siel soek!
Lees meerAndre V - Feb 2019
Algehele gradering
Lekker rustig.
Courtney G - Des 2018
Algehele gradering
Asemrowende rustige plekkie weg van alles en almal!
Bernard D - Nov 2018
Algehele gradering
Beeldskone wegbreek.
Kaylee J - Nov 2018
Algehele gradering
Absolutely amazing resort for relaxing and getting back to nature.
Lees meerLinda V - Nov 2018
Algehele gradering
Ek wil weer kom!
Michiel Adriaan E - Okt 2018
Algehele gradering
Heerlik in die natuur.
Pieter R - Okt 2018
Algehele gradering
Ongelooflik mooi en rustig.
Annamarie P - Okt 2018
Algehele gradering
Asemrowend.
Gertruida M - Okt 2018
Algehele gradering
Pragtige, rustige omgewing en baie goed toegeruste huisie.
Lees meerJohane V - Okt 2018
Algehele gradering
Perfekte wegbreek.
Danieljean R - Sep 2018
Algehele gradering
Ontspannende wegbreek.
Nic V - Sep 2018
Algehele gradering
Lekker gerus in pragtige en rustige omgewing.
Andre D - Sep 2018
Algehele gradering
Dit is 'n ware paradys.
Ans B - Sep 2018
Algehele gradering
Heerlik rustig.
Alta M - Sep 2018
Algehele gradering
Dit was baie goed en ons sal beslis weer daarvan gebruik maak.
Labeeqah J - Sep 2018
Algehele gradering
Blissful nature, with a few snags.
Lees meerBen D - Sep 2018
Algehele gradering
Gemaklik verblyf op 'n uitstekende ligging.
Peter B - Aug 2018
Algehele gradering
Like the peace and quiet.
Lida V - Aug 2018
Algehele gradering
Ontspannende ervaring tussen natuur.
Ronelle R - Aug 2018
Algehele gradering
Uitstekend.
Nora V - Aug 2018
Algehele gradering
Pragtig en rustig.
Ovid C - Aug 2018
Algehele gradering
Jy kan nie net een keer daar gaan kuier nie.
Fides C - Aug 2018
Algehele gradering
Fantastiese wegbreek en kos vir die siel!
Elize S - Aug 2018
Algehele gradering
Rustig en mooi omgewing.
Jacobie L - Aug 2018
Algehele gradering
Ongelooflik.
Christine F - Jul 2018
Algehele gradering
We stayed for 3 days and enjoyed every moment and our dogs had the time of their lives.
Nanda V - Jul 2018
Algehele gradering
Ongelooflike mooi omgewing!
Diovana G - Jul 2018
Algehele gradering
Perfect.
Rickard J - Jun 2018
Algehele gradering
Goed.
Arista D - Jun 2018
Algehele gradering
Absoluut fantasties!
Tanya G - Jun 2018
Algehele gradering
Fantasties!
Lizette L - Mei 2018
Algehele gradering
Het lekker ontspan.
Claudia C - Mei 2018
Algehele gradering
Baie lekker en rustig.
Anerika J - Mei 2018
Algehele gradering
Dit was beslis elke rand werd.
Christiaan R - Mei 2018
Algehele gradering
Fantasties.
Craig S - Apr 2018
Algehele gradering
Best experience!
Jasmine V - Mrt 2018
Algehele gradering
Was hemels, het die natuur en rustig baie geniet.
Jaco B - Mrt 2018
Algehele gradering
Absolutely fantastic and I can highly recommend Cederkloof to anyone looking for a nice and relaxing getaway.
Stephanie V - Mrt 2018
Algehele gradering
Fantastiese verblyf, atmosfeer en ligging!
Pierre V - Mrt 2018
Algehele gradering
Baie lekker.
Denicke P - Feb 2018
Algehele gradering
Rustig en uitgerus.
Divan V - Feb 2018
Algehele gradering
Was lekker rustig. Kan nie wag om weer te gaan nie.
Darryn L - Feb 2018
Algehele gradering
Recommendable.
Zelda D - Feb 2018
Algehele gradering
Terug na die natuur met gerief.
Jodri L - Feb 2018
Algehele gradering
Ongelooflik.
Zel-maré L - Jan 2018
Algehele gradering
Beste plek as jy wil wegbreek van die stad se "hustle and bustle".
Cederkloof Botanical Retreat se terugvoer
Hallo Zel-mare, baie dankie vir jou mooi woorde. Ek dink 'n lig teen die muur by die braai is 'n baie goeie idee, dankie vir die voorstel. Ek hoop ons sien julle weer binnekort.
Groete, Yvette
Elbie K - Des 2017
Algehele gradering
Die beste wegbreekplek in die berge!
Cederkloof Botanical Retreat se terugvoer
Hallo Elbie,
Baie dankie vir jou mooi en groothartige woorde. Ons waardeer opreg dat jy alles hier geniet het en met vreugde huis toe is. Ek hoop ons sien jou gou weer.
Groete, Yvette
Rolene B - Des 2017
Algehele gradering
Heerlike naweekwegbreekplek!
Cederkloof Botanical Retreat se terugvoer
Hallo Rolene, baie dankie vir jou mooi woorde, ek hoop ons sien jou en jou diertjies weer hier kort voor lank. Groete, Yvette
Mandy S - Nov 2017
Algehele gradering
Unwind and relax.
Cederkloof Botanical Retreat se terugvoer
Hallo Mandy, Thank you for your visit and for the review. I will certainly check and improve on the signage for the hikes, than you for the heads-up. We hope to see you back here soon. Warm regards, Yvette
Elmarie A - Nov 2017
Algehele gradering
Baie rustig, ontspannend met geen geraas van die stad nie.
Cederkloof Botanical Retreat se terugvoer
Hallo Elmarie, baie dankie vir jou mooi woorde en vir die lekker kuier by Cederkloof. Ons hoop om jou vinnekort weer te sien. Groete, Yvette
June S - Nov 2017
Algehele gradering
Heerlike uitgerus!
Daniel S - Nov 2017
Algehele gradering
Baie mooi en romanties.
Betsie C - Nov 2017
Algehele gradering
Asemrowend lekker.
Benjamin S - Okt 2017
Algehele gradering
Pragtige stilte met 'n heerlike Jacuzzi warmbad.
Willem B - Okt 2017
Algehele gradering
Ongelooflik.
Melissa K - Okt 2017
Algehele gradering
'n Wonderlike naweek in een van die mooiste landskappe in SA.
Lees meerBrian L - Okt 2017
Algehele gradering
Hemels!
Crystal D - Okt 2017
Algehele gradering
Fantastic stay in a beautiful environment. Great for birders!
Ardan H - Okt 2017
Algehele gradering
Lekker gerus.
Juanita L - Sep 2017
Algehele gradering
Rustig.
Barry S - Sep 2017
Algehele gradering
Baie mooi uitsig en wonderlike omgewing.
Natasha V - Sep 2017
Algehele gradering
Het dit geniet.
Linda K - Aug 2017
Algehele gradering
Heerlik en ontspannend.
Donald T - Aug 2017
Algehele gradering
Baie rustige en ontspanne omgewing.
Leah T - Aug 2017
Algehele gradering
Really stunning setting.
Jeanne-mari H - Aug 2017
Algehele gradering
Dit was onbeskryflik lekker, ek wil sommer vooruit bespreek vir keer elke maand.
Cederkloof Botanical Retreat se terugvoer
Hallo Jeanne-Mari,
Baie dankie vir jou mooi woorde en dat jy Cederkloof so baie geniet het. Dit is vir ons ook 'n baie spesiale plek en dit maak my so bly om te hoor dat dit vir ander mense iets beteken. Ons sien uit om jou weer te sien op jou volgende kuiertjie.
Righardt S - Jul 2017
Algehele gradering
Fantastic.
Cederkloof Botanical Retreat se terugvoer
Thank you for your kind words and taking the time to write a review. We love it when kids come to visit and enjoy the interaction with nature. We hope to see you back soon. Regards, Yvette
- Kapasiteit: 38 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Streekspad R303, Koornlandskloofplaas, Citrusdal, 7340, Wes-Kaap