Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Central Self Catering

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Liberthina Amathila-straat 17, Swakopmund, 0000, Erongo
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 100 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Central Self Catering bied gerieflike selfsorgverblyf in Swakopmund in Namibië. Dit is die ideale basis vir gaste wat die area wil verken en dit is stapafstand van die strand af.

Hierdie eenheid is geskik vir 4 gaste en het 2 slaapkamers en 'n badkamer met 'n stort, dubbelspieëlkas, verhitte handdoekrelings en 'n toilet. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Linne en handdoeke word voorsien.

Die oopplan-leefarea het 'n kombuis wat 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe het. Die kombuis lei na die eet- en sitarea wat gemaklike sitplek en 'n TV met die volle DStv-pakket het. Gratis WiFi is beskikbaar.

Hierdie leefarea lei na 'n balkon wat vensters het sodat die vars seelug en geluid van branders wat breek kan inwaai. Daar is 'n wasmasjien in die dubbelmotorhuis.

Slaapplek

’n Bespreking by Central Self Catering sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Fietsry
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Ligging

  • Liberthina Amathila-straat 17, Swakopmund, 0000, Erongo
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Liberthina Amathila-straat 17, Swakopmund, 0000, Erongo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1744c14ac9a83cee0eac8b323119f06221a51fbc4743021455dbb00f8af446d8432422181a86fe365bd02da976ca967dfe05?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 4) 17 Liberthina Amathila Street Swakopmund 0000 Erongo 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -22.680541523255 14.525053006538
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem