Centurion Hotel Apartment 708

Voeg by Gunstelinge

 

Die volgende word by die tariewe ingesluit:
Centurion Hotel Apartment 708
Rates include free wifi, free M-Net & DSTV Hotel Bouquet ("Cable TV"), hot water & parking (VAT N/A), but excludes meals, daily servicing, heating (optional extra R50 p.d. per heater), & refundable Damage/Security Deposit of approximately R1000 payable together with the rental balance on checking in.
Belasting en Ekstras
Tariewe sluit gratis WiFi, M-Net en 'n DStv-hotelpakket, warm water en parkeerplek (BTW nie van toepassing nie) in, maar sluit maaltye, daaglikse skoonmaakdiens, verhitting (opsioneel teen R50 per dag), laat-inklokfooi van R300 na 20:00 en terugbetaalbare sekuriteit- en breekskadedeposito van sowat R1000 uit. Dit is betaalbaar saam met die huurbalans wanneer gaste inklok.

Gaste moet die woonstel self skoonmaak. Ons voorsien nie 'n skoonmaakdiens nie. Die skoonmaak van die woonstel en die voorsiening van vars linne en handdoeke word slegs deur ons gedoen voor jy inklok en na jy vertrek. Die verhuurder/gasheer/Alpha/Centurion en personeel is nie verantwoordelik vir enige skade/verlies/besering van of met betrekking tot die gas van enige aard nie, insluitend nalatigheid.
Kansellasiebeleid: Pasgemaak
3 maande voor die inklokdatum: 60% van die deposito is terugbetaalbaar.
2 maande voor die inklokdatum: 30% van die deposito is terugbetaalbaar.
1 maand voor die inklokdatum: 0% van die deposito is terugbetaalbaar.

Gaste wat na Centurion Hotel Apartment 708 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R735 per nag (vir 4 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]