Centurion Lake Hotel

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Gaste kan fokus daarop om die lewe se klein plesiertjies te geniet by die uitmuntende Centurion Lake Hotel. Die hotel is al jare lank 'n gunsteling-bestemming vir sakereisigers weens sy uitstekende ligging, rustige omgewing en toewyding tot persoonlike diens.

Die hotel het 135 helder en ruim "deluxe"-kamers waarvan 1 rolstoelvriendelik is. Die kamers bied wêreldklas-geriewe en uitstekende uitsigte oor die lieflike meer wat onder die balkonne lê. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort, individuele lugversorging, 'n TV met sekere DStv-kanale, direkte-lyn telefone, 100V of 200V elektriese skeerpunt, 'n haardroër en tee- en koffiemaakgeriewe. Komplimentêre internet-verbinding en 'n kamerdiens-spyskaart (24 uur) is ook beskikbaar.

Geriewe by die hotel sluit in: 6 volledig toegeruste konferensiekamers met sitplek vir tot 250 afgevaardigdes in stylvolle gemak, 'n sakesentrum, swembad, veilige parkeerplek op die perseel en 'n pendeldiens na die Gautrein-stasie en die lughawe. Die hotel is langsaan die Centurion Mall en Supersport Park asook Brunos Restaurant, Kroeg en Deli.

Centurion Lake Hotel is die perfekte bestemming vir gesinsvakansies, sake-wegbreke of 'n romantiese rendezvous.

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Veilige Parkering
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Diners-kaart
  •  Forex

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Swembad
  •  Gastesitkamer
  •  Malaria-vrye streek
  •  Nagportier
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Konferensiegeriewe

Hier praat ons

  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging
  •  Dataprojektor
  •  DVD-speler
  •  Blaaibord
  •  Witborde
  •  Skootrekenaar-projektor
  •  Kantoorgeriewe
  •  Sekretariële Geriewe
  •  Rekenaar Netwerklewering
  •  Internet
  •  Televisie
  •  Videospeler
  •  Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  24-uur Kamerbediening
  •  Ontbyt
  •  Aandete
  •  Alle Etes Ingesluit

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Centurion Lake Hotel gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 330 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false