Beskrywing
Ceol na Mara (Iers vir "musiek van die golwe") is teenaan die strand geleë, saam met die skakelwoonstel, Ceoleen (klein musiek). Ons het seker gemaak dat albei eenhede ten volle toegerus is, en daar is haardroërs, 'n HiFi en 'n TV met DStv.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Bad, Toilet
Leefarea
1 x Kinderbank vir 2
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Troeteldiere word teen 'n ekstra koste toegelaat indien reëlings vooraf getref word. 'n Fooi van R250 word vir maksimum 2 honde gehef.
Geen inklok of uitklok op Kersdag en Nuwejaarsdag nie.
Die balans moet 3 dae voor die inklokdatum betaal word.
Die eenheid kan slegs die hoeveelheid gaste wat bespreek het akkommodeer.
Geen harde musiek word ná 22:00 toegelaat nie.
Geen partytjies word op die perseel toegelaat nie. Die bestuur behou die reg voor om huurders te vra om te ontruim indien hulle nie hierdie reël nakom nie.
Let asb. dat Ceol Na Mara nie goedkeuring het om kredietkaartbetalings namens gaste te maak nie. Ceol Na Mara aanvaar slegs EFT of fondsoorplasings.
'n Sleutel- en breekskadedeposito word gehef en moet met aankoms betaal word. Dit sal binne 7 tot 14 werksdae nadat die huis vir breekskade nagegaan is, terugbetaal word.
Sleutels sal onder geen omstandighede oorhandig word mits die volle betaling ontvang is nie.
DStv kan teen 'n ekstra koste per dag geaktiveer word.
Let daarop dat kontant nie vir die volgende aanvaar sal word nie:
Breekskadedeposito
Balansbetalings
Terugbetalings
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
5 Ambyl Street, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 5 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Soos Gesien op Facebook
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 -
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang