Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cest La Vie - That's Life

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Alana Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Jaar gelys 2

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 6 resensies vir Cest La Vie - That's Life
Netheid
4.3/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.5/5
Brentley H - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brentley H
Enkelreisiger

Dit is 'n plek wat ek nog vir baie lank sal onthou.

Yzerfontein was die perfekte plek vir 'n wegbreek, om net die stilte en rustigheid te kon geniet het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Barend D - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Barend D

Nie lekker nie.

Die kamer behels 'n dubbelbed, twee enkelbeddens en kombuisarea. Die twee enkelbeddens is net 'n dun sponsie so dit is nie baie gemaklik nie. Die beddegoed het na stof geruik en die kussings ruik vuil en na sweet. Die vloere was baie vuil. In my eerlike opinie dink ek nie hul het enige iets gewas of skoon gemaak voordat ons ingeboek het nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cest La Vie - That's Life se terugvoer

Baie jammer om van u ongerief te hoor. U kon verseker net 'n whatsapp gestuur het met enige probleem (soos daar versoek is met aankoms en soos op die kennisgewing in die eenheid). Ek verseker u ons sou onmiddelik aandag gegee het aan enige probleme en dit uitgesorteer het. Die divans in die oopplan leefarea is ongelukkig net geskik vir kinders, dus word dit ook so ge-adverteer.

Vriendelike Groete
C'est la Vie

Cest La Vie - That's Life
Riana P - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riana P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike verblyf in 'n ruim, skoon en netjiese woonstel.

Baie goed geleë ten opsigte van die strand en besighede. 'n Ruim woonstel bo-op 'n dubbelmotorhuis en stoep, maak gebruik van 'n stel trappe om daar te kom. Baie goed toegeruste kombuis, WiFi en TV. Braai-area buite op grondverdieping. Gerieflik gemeubileer, skoon, netjies en goeie sekuriteit. Eienaar baie vriendelik en behulpsaam. Sal definitief weer daar gaan woon en ook aanbeveel om lang tydperke te bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dirk P - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk P
Saam met vriende

Baie netjies en privaat.

Ons was op soek na eenvoudige akkommodasie met skoon geriewe, vir die prys het ons meer as dit ontvang en sal weer gebruik maak van hulle.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jannie L - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jannie L
Enkelreisiger

Uitstekende ontvangs en netjiese, goed toegeruste eenheid.

Word hoog aanbeveel, nie net vir verblyf nie maar ook goedversorgde kusdorp.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cest La Vie - That's Life se terugvoer

Dankie Jannie,
So bly jy het lekker gebly. Jy sal altyd baie welkom wees by Cest la Vie.
Groete
Alana

Cest La Vie - That's Life
Cindy-lee J - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cindy-lee J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het 'n absolute fantastiese tyd gehad.

Die plek is baie netjies ingerig. Stylvol met alles wat jy sal benodig vir jou verblyf. Baie fancy braai geriewe. Eienaars bly op perseeel maar glad nie in jou pad of naby jou. Regtig werd jou geld!. Baie baie baie skoon en mooi plekkie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cest La Vie - That's Life se terugvoer

Dankie Cindy.
Julle is baie spesiale gaste en sal altyd baie welkom wees hier by ons. Dankie dat julle die plekkie so mooi netjies agtergelaat het.
Groete
Alana

Cest La Vie - That's Life
Vanaf
R1 800
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R1 800
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: F Duckitt-straat 36, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA92c04cd48e111f4cb9e56b08032649df543c40ffbcba601b4e2e4cab843452e33d398711f1c2a0c0a7d31754304295cdfc91?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag, vir 4 mense 6 5 1 5 36 F Duckitt Street Yzerfontein 7351 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.349035313669 18.158340770512
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem