Chalcedony Cottages
- Kapasiteit: 10 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Darlingstraat 23, McGregor, 6708, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R2 500 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Chalcedony Cottages is aan die rand van Krans Natuurreservaat in die dorpie McGregor geleë. Dié kothuise is in pragtige tuine geleë en is 'n rustige toevlugsoord.
Gaste kan tussen 2 aparte selfsorgkothuise wat onderskeidelik slaapplek aan 4 en 6 gaste bied, kies. Elke kothuis het gemaklike beddens en badkamers wat óf 'n bad óf 'n stort en 'n buitestort het.
Elke kothuis het 'n kombuis wat met 'n gasstoof, elektriese oond, ketel, mikrogolfoond, skottelgoedwasser en 'n yskas-vrieskas toegerus is. Elke kothuis het 'n leefarea wat na 'n stoep met 'n lieflike uitsig oor die omliggende area lei. Gaste kan ook die gemeenskaplike swembad geniet. Onderdakparkeerplek is agter 'n plaashek op die perseel beskikbaar.
McGregor spog met 'n verskeidenheid staproetes wat deur manjifieke berge en valleie kronkel.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Kim Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 6
Jaar gelys 1
Ligging
- Darlingstraat 23, McGregor, 6708, Wes-Kaap
- Gaste dink Chalcedony Cottages het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 10 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Darlingstraat 23, McGregor, 6708, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom