Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Chalet Petit

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Nicki Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 41

Jaar gelys 3

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 41 resensies vir Chalet Petit
Netheid
4.7/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5
Henry C - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henry C
Saam met vriende

No issues.

Everything was well maintained. All essentials were in place.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Madelein H - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madelein H
Gesin met klein kinders

Awesome verby.

Awesome. My dogtertjie het dit net so geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerard L - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerard L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik gebly, sal dit definitief aanbeveel.

Heerlik gebly, baie mooi skoon en netjies en goed ingerig. Ons was net vir die naweek daar maar kan dit aanbeveel vir naweek verblyf of langer. Alles wat nodig is, is daar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Celest V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Celest V
Gesin met tieners

Rustige atmosfeer.

Dit was my seun se verjaardag wegbreek met sy maats. Die seuns het hope pret gehad. Die chalet was goed toegerus, skoon, netjies en georganiseerd. Die rustigheid van die oord was goed vir die siel. Die uitsig van die stoep was pragtig met die Touwsrivier op jou voorstoep. Ons gaan beslis weer kom kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jessica-jo J - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jessica-jo J
Gesin met tieners

Fantastic!

Absolutely loved our stay! It was perfect for the 5-day stay. The bathroom was super clean. We felt safe as it is in a gated area. Lovely and peaceful area. My only suggestion would be to have a UPS of some sort to keep the Wi-Fi on during load shedding.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Saurabh M - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Saurabh M
Gesin met klein kinders

A calm and pleasant stay.

It was good. Entered with a long load shedding but rest, it's a good place to stay with kids.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louise R - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent accommodation.

We really enjoyed our short stay with family. The cottage was a decent size and everything needed was there. Will definitely visit again. Our host was also very helpful.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sydney M - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Sydney M
Saam met eggenoot / lewensmaat

We had a fantastic stay with our family.

The Wilderness area is pristine with lots of nature. Although Chalet Petit is a quaint wooden house, as a family of 5 it offered us enough space to enjoy our stay. The bedrooms were extremely spacious. I especially loved the bath in the bathroom with its modern finish. We enjoyed cooking breakfast and using the braai facilities. There was even wood and fire starters that we could use. We were so impressed with the ice in the freezer, the cookies in the jar, as well as the milk in the fridge. Even the extra spices came in handy as we forgot ours. I want to personally thank the lady who welcomed us and stayed on the phone to ensure we arrived at the accommodation safely. She always made herself available if we had any questions via WhatsApp. Thanks again for making our little break away so memorable. We definitely want to come back to stay there again. Oops, I almost forgot to mention that we were thrilled that there were board games as well to help keep the kids entertained. So, a job well done in a great place to vacation at.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Fadlie I - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fadlie I
Gesin met tieners

Fantastic. Value for money.

The host was very helpful and obliging. Nicki, you are a fantastic and wonderful person. I loved every moment at the cottage.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Arno D - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arno D
Gesin met klein kinders

Heerlik gekuier by die rivier!

Ons het so lekker gebly. Ons het omtrent gehuil toe ons moes ry. Ons gaan definitief volgende Oktober weer daar bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jurie G - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jurie G
Saam met vriende

Everything we needed.

DStv would be a great asset.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lynette H - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynette H
Saam met vriende

Absolutely lovely.

We enjoyed our stay so much. Chalet Petit is well equipped and beautifully styled. Communication was great. The view is gorgeous. We loved our stay and would recommend it to anyone! Thank you.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rudi L - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rudi L
Gesin met tieners

Great value for money.

Very considerate management of unit. Everything exceeded expectations!. Will defenitely stay there again!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mignon S - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mignon S
Gesin met tieners

Rustig, veilig en na aan alles.

Die akkommodasie het sy doel gedien, mens kan lekker kuier, braai en die huis is ruim genoeg vir 'n paar mense. Woonarea se klein en gemaklike stoele vir almal is beperk. Leefarea buite is egter voldoende. Na aan die N2, so mens kry nie die rustige gevoel wat jy sou wou hê in die Wildernis nie. Geriewe is voldoende. Ons het net 2 dae gebly en dit was goeie waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Reniel V - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Reniel V

It was wonderful.

I enjoyed my stay at Chalet Petit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Samuel R - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Samuel R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was lovely.

Very peaceful setting, felt safe and secure, close to everything we needed. Will definitely be staying again in the future. Thank you.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
John A - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
John A
Saam met eggenoot / lewensmaat

An absolutely awful experience.

Only upon arrival did I realize that the property is literally a stone's throw away from a highway. Nowhere on the site does it state that the property is a couple of meters away from the busy highway? Your map also does not give you the option to zoom in as with Google Maps in order to have a close view of the location. I was absolutely furious upon arrival. The loud noise coming from the highway is non-stop 24/7. I had a constant headache the whole day and at night I could not sleep at all. Wanting fresh air while sleeping was impossible seeing that one could not open the windows which made the traffic noise even worse. I felt cheated and disgusted. It's as if the close proximity of the property to the highway is deliberately withheld and not mentioned. Nobody in their right mind shall even consider this property should they know the close proximity. As mentioned, I felt "ripped off".

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Chalet Petit se terugvoer

Dear John, thank you for your valued feedback. I'm so sorry that your experience at the chalet was not up to your expectations. We take pride in providing our guests with a relaxing home away from home. We will certainly reflect on what we can do to further improve the comfort and experience of our guests. Warm regards. Nicki

Chalet Petit
Anonieme gas - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Zane O - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Zane O
Gesin met klein kinders

Was 'n baie lekker plek.

Sal definitief weer bespreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Toby En Cecilia A - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Toby En Cecilia A
Gesin met klein kinders

Fantastic accommodation.

Wat 'n verrassing! Chalet Petit is 'n absoluut wonderlike plekkie, vernaam vir die kleinkinders, baie gerieflik en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louw P - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louw P

Bes-toegeruste akkommodasie wat ek nog by gebly het.

As 'n produkeienaar myself kan ek Chalet Petit enige tyd aanbeveel en die professionele diens ontvang van die webtuiste gemeet teenoor 'n bekende VSA-gebaseerde besprekingsmaatskappy is ongelooflik. Sal vir seker weer die webtuiste gebruik en ook weer by Chalet Petit gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Shaun S - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shaun S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemrowend, fantasties en kalmerend.

Beste plek vir wegbreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Douw S - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Douw S
Saam met vriende

Baie lekker en goed toegerus.

Alles wat benodig is is beskikbaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andre H - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre H
Saam met vriende

Het baie lekker in die goed toegruste chalet gebly.

Ons gasvrou was baie vriendelik en behulpsaam. Gaan verseker weer daar bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Abi R - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Abi R
Gesin met klein kinders

Place is lovely, spacious and we love the view. It is child friendly and have all you need for a lekker vacation.

The host assisted me throughout the whole process without any hesitation and was available for questions anytime. Nicki was so kind and made sure we are sorted after we checked in. Thank you for sharing Mr. Petit with my family. We had so much fun.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Susan V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Susan V
Gesin met tieners

Ons het bitter lekker gekuier en wou nie terugkom huis toe nie.

Dit is een amazing ligging en het baie lekker gekuier. Sal beslis terugkom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacques T - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques T
Gesin met tieners

Ons het daar gekuier vir 'n naweek wat heeltemal te vinnig verby was.

Die plekkie is perfek en het alles wat mens kan nodig hê om 'n perfekte vakansie te kan hou. Baie veilige mooi natuurskoon en naby alles.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elmarie D - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie D
Saam met vriende

All round, perfect!

Loved the whole setup and atmosphere and setting. Had everything that we needed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annelize P - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Annelize P
Saam met vriende

Die chalet was pragtig skoon en netjies en die Franse dekor was pragtig.

Die eienaar was onsettend besorgd, hulpvaardig en vriendelik. Sal vir seker weer daar gaan draai as ons iewers wil oorslaap in Wildernis. Het ons verblyf baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Francois V - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois V
Gesin met klein kinders

Baie rustig en waarde vir geld.

Goeie rustige ligging en waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elrine S - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elrine S
Saam met vriende

Lekker!

Vriendelike agente, perfekte ligging en beslis 'n moet bly! Chalet petit sien ons weer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charl V - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charl V
Saam met vriende

Heerlik ontspanne op die rand van die Touwrivier.

Al wat pla is die konstante verkeer van die N2 was slegs enkele meters van die Chalet verby loop. Dit maak slaap moeilik en as ek dit vooraf geweet het sou ek dalk n ander plek gekies het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Brenda F - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brenda F
Gesin met tieners

Rustig, stunning omgewing, baie netjies.

Alles wat jy nodig het is daar. So mooi en rustig. Chalet is baie netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Desiree Z - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Desiree Z
Gesin met tieners

Very nice. It was so calm and tranquil. Our stay was amazing. The chalet was so nice and had everything we needed.

Thank you to our host, Nicki, for all the help and kindness. The hostess, Nicki, was just amazing and let us feel so welcomed. Thank you, Nicki, once again. Will definitely recommend this to other people. We also did not even miss the WiFi and DStv. There was too much to do to miss that and we just loved that we could be in the moment with my family.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Umathely J - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Umathely J
Saam met vriende

Baie rustig en gesellig.

Het die naweek terdeë geniet. Om elke oggend op te staan met die uitkyk op die waters die geluid van die voëltjies en die vars lug is iets om te beleef. Dis definitief 'n plek om met jou familie of vriende deur te bring.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stuart C - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stuart C
Gesin met klein kinders

Beautiful, tranquil environment.

Boating and swimming facilities. Beach nearby.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Henry C - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henry C
Gesin met tieners

Kalm, rustige natuurskoon, veilige omgewing.

Volledig toegerus met alles wat nodig was vir ons kuier. Net DStv gemis maar moes dit seker vooraf gereël het. Maar TV was fine. Die baie speletjies was ekstra.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Blanche V - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Blanche V
Gesin met klein kinders

Pragtige, netjies plekkie op die rivier!

Ons gesin het die kuiertjie vreeslik geniet, ons kan nie wag om weer te kom nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andre K - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre K
Gesin met tieners

Rustig, bederf.

Ons was aangenaam verras, Chalet Petit is glad nie so petit nie! Ruim, goed toegerus, baie netjies. As 'n mens eers die N2 se verkeer aanvaar is dit rustig. Die houtdek en braai-area is 'n lekker bederf. (Toekomstige gaste moet net vooraf seker maak of hulle DSTtvkaart elders gebruik kan word). Hierdie verblyfplek is aan te bevele!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Altus H - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Altus H
Gesin met klein kinders

Ongelooflik lekker, baie veilig en die huisie is netjies en skoon.

Veilige omgewing, pragtige uitsig, netjies en skoon. Die eienaar was baie behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Chalet Petit se terugvoer

Dankie Altus, ons is bly julle het dit geniet. Julle moet gerus weer kom.

Chalet Petit
Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 5)
Vanaf
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: No 4 Pirates Creek Resort, Langs die N2, Wildernis, 6538, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7c5b748692c197d146875bdcc1a93f7a67c411fd39ad8698937a3766f168dff2b413a444342ab17114e0c5cbc6c71dec8d0d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag (plek vir 5) 41 5 1 5 No 4 Pirates Creek Resort Off the N2 6538 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.995894023447 22.596634677456
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem