Chalky's Place

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Chalky's Place is in Myburgh Park, Langebaan, en is naby verskeie winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede.

Die gastehuis bied verblyf in 2 gastekamers en 'n selfsorgwoonstel. Albei gastekamers het tee- en koffiemaakgeriewe en TV's teen die muur.

Die selfsorgwoonstel is op die eerste verdieping en bied slaapplek aan 2 gaste. Die woonstel het 'n oopplan-kombuisie en sitarea met 'n ingeboude braai. Veilige parkeerplek word vir alle gaste voorsien.

Langebaan is bekend vir sy watersport en visvang op die strandmeer. Chalky's Place is 4 km vanaf die Weskus Nasionale Park se ingang en 8 km vanaf Club Mykonos. Langebaan is naby Paternoster, St. Helenabaai, Jacobsbaai en Lambertsbaai.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Fietsry
  •  Swem

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Selfsorg
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Chalky's Place gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R650 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za