+36

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.


Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

33% AF!
Weeksdagaanbod
Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2 op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 2 Mrt 2026 tot 27 Mrt 2026.
33% AF!
Weeksdagaanbod
Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2 op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 2 Mrt 2026 tot 27 Mrt 2026.
Prys sluit in
Seetema-kamer - geen braai of kombuisgeriewe, wel koffiehoek
Slegs verblyf
Surf-kamer met onderdak-braaigeriewe en geen kombuis
Slegs verblyf
Walvis Selfsorgwoonstel
Slegs verblyf
Huisreëls

Die geiser gebruik sonkrag vir warm water so hou asb. die storte kort om te verseker dat almal warm water kry.

Moet asb. nie die hooflig of badkamerlig aan los wanneer jy die eenheid verlaat nie. Dit sal die waaier onnodig laat loop. Gaste is welkom om die bedlampie of stoeplig aan te los.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R1 400
33 % AF
R 1 400 R 934
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R1 400
33 % AF
R 1 400 R 934
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R1 400
33 % AF
R 1 400 R 934
per nag (plek vir 2)
Bespreek

44 Felicia Crescent, Myburg Park, Langebaan, 7357, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA541a6e1c15160dfa8358935b89e23856387c81610f8c8fd76aa804ee4366d93158266e26e1220f37067ca1442e6953ff8ba9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 400 nouVanaf R933 per nag (plek vir 2) 57 5 1 5 44 Felicia Crescent Myburg Park 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.09504169477 18.046447362957

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang