+36
33% AF!
Weeksdagaanbod
Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2 op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 2 Mrt 2026 tot 27 Mrt 2026.
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 44 Felicia Crescent, Myburg Park, Langebaan, 7357, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Chalky's is in Myburgh Park, Langebaan, en is naby verskeie winkels, restaurante, aktiwiteite en besienswaardighede.

Die gastehuis gebruik sonkrag en bied verblyf in 2 gastekamers, die See Tema en Surf Kamer. Albei gastekamers het tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskassie en TV's teen die muur. Die Surf-kamer het 'n onderdak-braai met 'n buitewasbak om skottelgoed te was.

Langebaan is bekend vir sy watersport en visvang op die strandmeer. Chalky's is 4 km vanaf die Weskus Nasionale Park se ingang en 8 km vanaf Club Mykonos. Langebaan is naby Paternoster, St. Helenabaai, Jacobsbaai en Lambertsbaai.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 57 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Maria J
Saam met lewensmaat
5.0
Ons het heerlike vakansie gehad. Gasvrou Mareijke was altyd baie hulpvaardig en. Gasvrou Mareijke was altyd baie hulpvaardig en teenwoordig om enige v...
Sien meer
Jan 2026
Melri T
Saam met lewensmaat
5.0
Skoon, veilig, behulpsaam. Was heerlik, baie dankie.
Mrt 2025
Karen R
Saam met lewensmaat
5.0
Very nice and safe, cozy. Thanks to Marijke for the nice Valentine setup, much appreciated.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2025
Steve G
Saam met lewensmaat
4.8
Fantasties! Chalky's mag as 'n klein nis plekkie voorkom, maar het letterlik alles wat benodig word t.o.v. verblyfgeriewe. Ek glo, as daar nie iets is...
Sien meer
Feb 2026
Melissa D
Saam met lewensmaat
4.8
Netjies, vriendelik, veilig. Puik diens en ’n baie vriendelike eienaar. Die ligging is perfek en veilig, en die plek is uiters netjies. Sal beslis wee...
Sien meer
Sep 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Marijke Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 57

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • 44 Felicia Crescent, Myburg Park, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Gaste dink Chalky's het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 400
33 % AF
R 1 400 R 934
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R1 400
33 % AF
R 1 400 R 934
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R1 400
33 % AF
R 1 400 R 934
per nag (plek vir 2)
Bespreek

44 Felicia Crescent, Myburg Park, Langebaan, 7357, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA541a6e1c15160dfa8358935b89e23856387c81610f8c8fd76aa804ee4366d93158266e26e1220f37067ca1442e6953ff8ba9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 400 nouVanaf R933 per nag (plek vir 2) 57 5 1 5 44 Felicia Crescent Myburg Park 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.09504169477 18.046447362957

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang