LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Chandelier Game Lodge & Ostrich Show Farm | LekkeSlaap
+74

Chandelier Game Lodge & Ostrich Show Farm

Wildsplaas
  • Kapasiteit: 32 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Langs die N12/R62, George-weg, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 390 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Chandelier Game Lodge & Ostrich Show Farm bied 'n unieke bosveld-ervaring 8,7 km buite Oudtshoorn. Die plaas is op die Tuinroete en in die oop spasies van die Klein Karoo geleë en die Outeniekwa- en Swartberge dien as agtergrond. Die lodge is maklik bereikbaar en is net langs die N12 en Route 62 en is die ideale basis om die 'Tuin van Eden' langs die Tuinroete, sowel as die diversiteit van die Klein Karoo en Route 62 te verken.

Verblyf word in privaat en suite-tent-chalets en selfsorg-houtkothuise gebied.

Die tent-chalets is elk op ’n houtdek by ’n privaat watergat. Dit is privaat en bied uitstekende uitsigte. Daar is 7 Standaardkamers wat elk 'n dubbelbed of 2 enkelbeddens het, Chalet 9 wat ook as die Spekboom-eenheid bekendstaan, Chalet 10 en die wittebroodsuite. Al die tent-chalets het en suite-badkamers en die wittebroodsuite het 'n spabad, 'n buitestort en 'n koningingrootte-bed. Gaste het toegang tot 'n lapa en braaigeriewe.

Die houthuisies sluit die African Log Home met slaapplek vir 6, die Rustic Log Home met slaapplek vir 2, Klein-Karoo 1 en Klein-Karoo 2 in wat apart of saam bespreek kan word en wat 'n kombuisie en sitarea deel.

Ontbyt kan daagliks in die restaurant geniet word en ligte middagetes en aandetes is op versoek beskikbaar. Aandete kan in die restaurant of privaat by kerslig by die chalets bedien word. Skemerkelkie-aandetes in die berglapa kan ook gereël word.

Die reservaat is die tuiste van 24 boksoorte en baie ander roofdiere en soogdiere. Die ongerepte reservaat is 3500 hektaar groot en het meer as 122 km se 4x4-roetes wat wildkyk by Chandelier 'n absoluut onvergeetlike ervaring maak. Gaste kan ook na 'n leersame volstruistentoonstelling in 'n egte Klein-Karoo-omgewing kyk. 'n Kundige gids sal gaste meer oor die interessante geskiedenis van Chandelier leer en daar is die geleentheid om op volstruiseiers te staan en die oulike kleintjies vas te hou. Gaste kan ook die gemeenskapskunsvlytsentrum besoek waar wonderlike handwerk deur die plaaslike inwoners uitgestal word.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 25 resensies vir Chandelier Game Lodge & Ostrich Show Farm
Netheid
4.1/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.1/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
3.8/5

Ligging

  • Langs die N12/R62, George-weg, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
  • Gaste dink Chandelier Game Lodge & Ostrich Show Farm het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 390
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R2 390
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 32 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Langs die N12/R62, George-weg, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQyZDQ2NTllLTRmYWItNDQ1ZS1hODRlLTAzNjhlZDg2NzU2NA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 390  per nag (vir 2 persone) 25 5 1 5 Off the N12/R62 George Road 6620 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-17:00 11:00 -33.661469 22.231086
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!