LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Chandelier Game Lodge & Ostrich Show Farm | LekkeSlaap
+74

Chandelier Game Lodge & Ostrich Show Farm

Wildsplaas
Standaard Dubbel- of 2-Enkelbedkamer
Vanaf R2 490
per nag (vir 2 persone)
Beskrywing

Dié standaard dubbel- of 2-enkelbedkamer is op 'n houtdek en skuil onder 'n pragtige blaredak. Elke eenheid het ’n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met ’n bad, toilet, wasbak en buitestort. Twee kampbedjies kan voorsien word vir kinders onder 13. Elke tent het ’n staanwaaier, verwarmer, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe. Elke tent lei na ’n stoep-dek met ’n tafel.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed Kinderbed vir 1
Slaapkamer
Plek vir 4 persone
1 xDubbelbed
2 xKinderbed vir 1
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Waaier
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

Ontbyt

Huisreëls

Kinders tussen 0 en 3 jaar betaal 25% van die deeltarief. Kinders tussen 4 en 12 jaar betaal 50% van die deeltarief. Ligte middagetes en aandetes is op versoek beskikbaar. Aandete kan in die restaurant of privaat by kerslig by die chalets bedien word. Skemerkelkie-aandetes in die berglapa kan ook gereël word.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer

0 - 7 dae voor die inklokdatum: 100% van deposito word verbeur.
7 - 14 dae voor die inklokdatum: 80% van deposito word verbeur.
14 - 21 dae voor die inklokdatum: 50% van deposito word verbeur.
Meer as 21 dae voor die inklokdatum: 30% van deposito word verbeur.

African Log Home
Vanaf R2 490
per nag (vir 2 persone)
Beskrywing

Hierdie huis is op 'n houtdek en het 'n wonderlike uitsig op die berge en oor die vlaktes. Die dek het 'n majestueuse peperboom in die middel wat oorgenoeg skadu bied. Die eenheid het 2 en suite-slaapkamers met 2 enkelbeddens elk. Elke kamer het ook 'n en suite-badkamer met bad- en stortgeriewe. Verder is daar 'n oopplan-kombuis en -sitarea met 'n stapelbed, TV, lugversorging, verwarmers, 'n yskas en 'n gasstoof. Daar is ook braaigeriewe op die dek.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Stapelbed
Area 1
Plek vir 2 persone
1 xStapelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Ontbyt

Huisreëls

Kinders tussen 0 en 3 jaar betaal 25% van die deeltarief. Kinders tussen 4 en 12 jaar betaal 50% van die deeltarief. Ligte middagetes en aandetes is op versoek beskikbaar. Aandete kan in die restaurant of privaat by kerslig by die chalets bedien word. Skemerkelkie-aandetes in die berglapa kan ook gereël word.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer

0 - 7 dae voor die inklokdatum: 100% van deposito word verbeur.
7 - 14 dae voor die inklokdatum: 80% van deposito word verbeur.
14 - 21 dae voor die inklokdatum: 50% van deposito word verbeur.
Meer as 21 dae voor die inklokdatum: 30% van deposito word verbeur.

Rustieke Houthuis
Vanaf R2 490
per nag (vir 2 persone)
Beskrywing

Hierdie knus selfsorg-eenheid het 1 slaapkamer, 'n dubbelbed en ’n en suite-badkamer met ’n bad, stort, toilet en wasbak. Gaste het toegang tot ’n oopplan-kombuis en -sitarea met slaapplek vir 2 kinders op 'n stapelbed. Daar is 'n houtdek met braaigeriewe onder 'n blaredak.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Kinderstapelbed
Area 1
Plek vir 2 persone
1 xKinderstapelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Ontbyt

Huisreëls

Kinders tussen 0 en 3 jaar betaal 25% van die deeltarief. Kinders tussen 4 en 12 jaar betaal 50% van die deeltarief. Ligte middagetes en aandetes is op versoek beskikbaar. Aandete kan in die restaurant of privaat by kerslig by die chalets bedien word. Skemerkelkie-aandetes in die berglapa kan ook gereël word.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer

0 - 7 dae voor die inklokdatum: 100% van deposito word verbeur.
7 - 14 dae voor die inklokdatum: 80% van deposito word verbeur.
14 - 21 dae voor die inklokdatum: 50% van deposito word verbeur.
Meer as 21 dae voor die inklokdatum: 30% van deposito word verbeur.

Klein-Karoo 1
Vanaf R2 490
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 2 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • 2 x Enkelbed / Driekwartbed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie eenheid kan saam of apart van Klein-Karoo 2 bespreek word. Dié eenhede deel 'n leefarea, eetarea en kombuisie wat ’n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, tweeplaat-warmplaat, ketel en broodrooster het. Die eenheid beskik oor 'n slaapkamers met 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die huisie is naby akasiabome wat privaatheid bied.

Klein-Karoo 2

Chalet 9 - Executive Tent- Spekboom
Vanaf R2 690
per nag (vir 2 persone)
Beskrywing

Dié luukse tent-chalet is op 'n houtdek onder 'n blaredek en is privaat. Die eenheid het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort en ’n vrystaande bad. Twee kampbedjies kan voorsien word vir kinders onder 13 jaar. Hierdie tent het ’n staanwaaier, verwarmer, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe en lei na ’n stoep-dek met ’n tafel.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Kinderbed vir 1
Slaapkamer
Plek vir 3 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKinderbed vir 1
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Elektriese kombers
  • Waaier
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

Ontbyt

Huisreëls

Kinders tussen 0 en 3 jaar betaal 25% van die deeltarief. Kinders tussen 4 en 12 jaar betaal 50% van die deeltarief. Ligte middagetes en aandetes is op versoek beskikbaar. Aandete kan in die restaurant of privaat by kerslig by die chalets bedien word. Skemerkelkie-aandetes in die berglapa kan ook gereël word.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer

0 - 7 dae voor die inklokdatum: 100% van deposito word verbeur.
7 - 14 dae voor die inklokdatum: 80% van deposito word verbeur.
14 - 21 dae voor die inklokdatum: 50% van deposito word verbeur.
Meer as 21 dae voor die inklokdatum: 30% van deposito word verbeur.

Chalet 10 - Executive Tent - Protea
Vanaf R2 690
per nag (vir 2 persone)
Beskrywing

Dié luukse tent-chalet is op 'n houtdek onder 'n blaredak geleë en is privaat. Die eenheid het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort en vrystaande bad. Twee kampbedjies kan voorsien word vir kinders onder 13 jaar. Hierdie tent het ’n staanwaaier, verwarmer, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe en lei na ’n stoep-dek met ’n tafel.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Kinderbed vir 1
Slaapkamer
Plek vir 3 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKinderbed vir 1
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Waaier
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

Ontbyt

Huisreëls

Kinders tussen 0 en 3 jaar betaal 25% van die deeltarief. Kinders tussen 4 en 12 jaar betaal 50% van die deeltarief. Ligte middagetes en aandetes is op versoek beskikbaar. Aandete kan in die restaurant of privaat by kerslig by die chalets bedien word. Skemerkelkie-aandetes in die berglapa kan ook gereël word.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer

0 - 7 dae voor die inklokdatum: 100% van deposito word verbeur.
7 - 14 dae voor die inklokdatum: 80% van deposito word verbeur.
14 - 21 dae voor die inklokdatum: 50% van deposito word verbeur.
Meer as 21 dae voor die inklokdatum: 30% van deposito word verbeur.

Wittebroodsuite
Vanaf R2 690
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • 1 x Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die wittebroodsuite het ’n Afrika-tema wat tot ’n onvergeetlike ervaring sal bydra. Dié luukse wittebrood-suite het 'n koningingrootte-bed en ’n en suite-badkamer met ’n spa-bad, toilet, wasbak en 'n buitestort. Hierdie tent het ’n staanwaaier, verwarmer, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe en lei na ’n patio-dek met ’n tafel.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Waaier
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

Ontbyt

Huisreëls

Kinders tussen 0 en 3 jaar betaal 25% van die deeltarief. Kinders tussen 4 en 12 jaar betaal 50% van die deeltarief. Ligte middagetes en aandetes is op versoek beskikbaar. Aandete kan in die restaurant of privaat by kerslig by die chalets bedien word. Skemerkelkie-aandetes in die berglapa kan ook gereël word.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer

0 - 7 dae voor die inklokdatum: 100% van deposito word verbeur.
7 - 14 dae voor die inklokdatum: 80% van deposito word verbeur.
14 - 21 dae voor die inklokdatum: 50% van deposito word verbeur.
Meer as 21 dae voor die inklokdatum: 30% van deposito word verbeur.

Vanaf R2 490
per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 32 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Langs die N12/R62, George-weg, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQyZDQ2NTllLTRmYWItNDQ1ZS1hODRlLTAzNjhlZDg2NzU2NA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 490  per nag (vir 2 persone) 25 5 1 5 Off the N12/R62 George Road 6620 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-17:00 11:00 -33.661469 22.231086
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!