LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Chandelier Game Lodge & Ostrich Show Farm | LekkeSlaap
+74

Chandelier Game Lodge & Ostrich Show Farm

Wildsplaas

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Standaard Dubbel- of 2-Enkelbedkamer
Ontbyt
African Log Home
Ontbyt
Rustieke Houthuis
Ontbyt
Klein-Karoo 1
Ontbyt
Klein-Karoo 2
Ontbyt
Chalet 9 - Executive Tent- Spekboom
Ontbyt
Chalet 10 - Executive Tent - Protea
Ontbyt
Wittebroodsuite
Ontbyt
Huisreëls

Kinders tussen 0 en 3 jaar betaal 25% van die deeltarief.
Kinders tussen 4 en 12 jaar betaal 50% van die deeltarief.
Ligte middagetes en aandetes is op versoek beskikbaar. Aandete kan in die restaurant of privaat by kerslig by die chalets bedien word. Skemerkelkie-aandetes in die berglapa kan ook gereël word.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer

0 - 7 dae voor die inklokdatum: 100% van deposito word verbeur.
7 - 14 dae voor die inklokdatum: 80% van deposito word verbeur.
14 - 21 dae voor die inklokdatum: 50% van deposito word verbeur.
Meer as 21 dae voor die inklokdatum: 30% van deposito word verbeur.

Vanaf R2 390
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R2 390
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R2 390
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 32 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Langs die N12/R62, George-weg, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQyZDQ2NTllLTRmYWItNDQ1ZS1hODRlLTAzNjhlZDg2NzU2NA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 390  per nag (vir 2 persone) 25 5 1 5 Off the N12/R62 George Road 6620 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-17:00 11:00 -33.661469 22.231086
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!