Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Chandos

Selfsorg
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rymarstraat 5, Vleesbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 500 per nag, vir 7 mense

Beskrywing

Chandos is 'n lieflike selfsorgvakansiehuis in Vleesbaai, sowat 150 m vanaf die strand. Dit is 'n ideale opsie vir 'n gesin of 'n groep vriende wat 'n vakansie by die see soek.

Die huis bied slaapplek aan 7 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed, die tweede en derde slaapkamer het elk 2 enkelbeddens en die vierde slaapkamer het 'n enkelbed. Een van die badkamers het 'n bad en die ander een het 'n stort en 'n wasmasjien.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, ketel, eetgerei, breekware en 'n yskas-vrieskas toegerus. Die leefarea langsaan het gemaklike sitplek in die sitarea en die eetarea en spog met 'n uitsig oor die see in die verte. 'n TV is ook beskikbaar.

Die leefarea lei na 'n balkon en buitebraaigeriewe is op die onderste verdieping beskikbaar. Veilige parkeerplek word op die perseel voorsien.

Slaapplek

’n Bespreking by Chandos sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ligging

  • Rymarstraat 5, Vleesbaai, 6500, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag, vir 7 mense
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag, vir 7 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rymarstraat 5, Vleesbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2ae6c91f053fb487239441d2467f7cc160eb823a2e905f0df71985a77e29e4648f159a34b6e1d6fa591e1fb7e16d21eb0e52?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag, vir 7 mense 5 Rymar Street Vleesbaai 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.288955743229 21.911089972353
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem