Chanelle Self Catering
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Van Rooy-laan 33, Universitas, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Vanaf R550 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Chanelle Self Catering is in Universitas, 'n voorstad van Bloemfontein, geleë en bied gehalte-verblyf wat ideaal geleë is vir 'n gesin of sakereisiger. Die woonstel is op 'n residensiële perseel geleë, maar het 'n privaat ingang. Dit is naby verskeie winkels en restaurante, sowel as hoofbesienswaardighede soos die Vrystaat Stadion en Loch Logan Waterfront.
Die woonstel beskik oor 1 slaapkamer en het slaapplek vir 2 gaste. Die slaapkamer het 'n dubbelbed. In die badkamer is daar 'n stort, toilet en wasbak.
Die kombuisie is toegerus met basiese geriewe om etes warm te maak, sowel as koffie- en teemaakgeriewe.
Die sitkamer het 'n TV met DStv waar gaste hul gunsteling-program of -sportkanaal kan kyk.
Gaste het ook toegang tot veilige parkeerplek op die perseel.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Stort
Eenheidgeriewe
- Elektriese kombers
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Robert Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 50
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Van Rooy-laan 33, Universitas, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Gaste dink Chanelle Self Catering het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Universitas Universitas Ridge Bloemfontein Vrystaat
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Van Rooy-laan 33, Universitas, Bloemfontein, 9301, Vrystaat