Chapman's Peak Bed and Breakfast

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Hierdie luukse, moderne B&B word deur 'n familie bestuur en is in die hartjie van Houtbaai se asemrowende natuurtonele geleë met 'n wonderlike dorpie-atmosfeer wat heers. Ons is 'n klipgooi van die indrukwekkende berge, die woude, winkels, hawe, kroeë, restaurante en 'n paar gewilde strande af.

Ons akkommodasie bestaan uit 'n lieflike tuinkothuis met slaapplek vir 4 gaste en 2 ateljees waar 2 gaste kan slaap. Ons 1 ateljee is ideaal vir paartjies op 'n wittebrood wat na die perfekte wegbreek soek.

Chapman's Peak B&B is veel meer as net 'n B&B. Dit is die ideale verblyf vir romantiese paartjies. Jy kan kies tusse selfsorgverblyf of B&B-verblyf. 'n Heerlike ontbyt word bedien op versoek: 'n volle Engelse-ontbyt of 'n smaaklike Kontinentale-ontbyt.

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Jacuzzi
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Kinderoppasser Op Versoek
  •  Spa-behandelinge
  •  Swembad
  •  Jacuzzi
  •  Braaiplek
  •  Speletjieskamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Masseer- en Skoonheidsterapie
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Engels
  •  Nederlands
  •  Vlaams
  •  Frans
  •  Duits

Maaltye Aangebied

  •  Kamerbediening

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Chapman's Peak Bed And Breakfast gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 400 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za