Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Chapman's Peak Bed and Breakfast

B&B
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Henschell-weg 2, Helgarda Estate, Houtbaai, 7806, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 750 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Chapman's Peak Bed and Breakfast is in die hartjie van Houtbaai geleë en bied gaste die geleentheid om 'n asemrowende omgewing en die bekoorlike atmosfeer van die dorpie te ervaar. Dit is naby die berge, woude, winkels, hawe, kroeë, restaurante en talle gewilde strande.

Verblyf is beskikbaar in 'n tuinkothuis en 2 ateljees. Elke eenheid het 'n gemaklike bed en 'n badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Ander geriewe sluit 'n gemeenskaplike braai-area en 'n swembad in. Daar is ook 'n speelgrond met 'n klimraam en speelgoed vir kinders.

Hierdie B&B is genestel in die afgeleë, rustige deel van Houtbaai en bied weelderige, gerieflike en gesinsvriendelike verblyf wat perfek is vir 'n romantiese wegbreek of 'n gesinsvakansie.

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels
  • Nederlands
  • Vlaams
  • Frans
  • Duits

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Henschell-weg 2, Helgarda Estate, Houtbaai, 7806, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Henschell-weg 2, Helgarda Estate, Houtbaai, 7806, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1620435ab1de79eace546123e8a2689dc777d36de4547ac1ad70fc60d57d6277b54fefefd2af823ae2ea622419063b06f8a7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 750 per nag (plek vir 2) 2 Henschell Road Helgarda Estate 7806 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.029457 18.345348
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem