LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Chara Farm Stay | LekkeSlaap
+26

Chara Farm Stay

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kleinhoewe 31, Ballyduff, Bethlehem, 9701, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R560 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Chara Farm Stay is perfek vir 'n gesinsvakansie of 'n oornagstop wat jou sal help om jou kragte te herwin. Die plaas is aan die buitewyke van Bethlehem in Oos-Vrystaat geleë. Chara is ver genoeg van die dorp af om 'n rustige wegbreek te verseker, en tog naby genoeg aan winkels, restaurante en doendinge vir gaste se gerief.

Verblyf is beskikbaar in 2 eenhede met slaapplek vir 8. Die kothuis het 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens of 'n dubbelbed. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die eenheid se oopplan-kombuis het 'n yskas, tweeplaatstoof, oond, mikrogolf, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei. Die leefarea het gemaklike sitplek.

Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers met slaapplek vir 4 gaste. Daar is ook 'n sitkamer en 'n kombuis.

Onderdakparkeerplek is beskikbaar.

'n Privaat hek lei na die dam waar gaste kan visvang en swem. Gaste kan ook die plaasdiere en wyd uitgestrekte lande op die kleinhoewe ervaar.

Ons kan via 'n teerpad bereik word. Verder bied Chara Farm Stay pragtige uitsigte op die Maluti- en Rooiberge.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 20 resensies vir Chara Farm Stay
Netheid
4.5/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • Kleinhoewe 31, Ballyduff, Bethlehem, 9701, Vrystaat
  • Gaste dink Chara Farm Stay het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R560
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R560
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kleinhoewe 31, Ballyduff, Bethlehem, 9701, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGFhMGNmODk0LTIwNjgtNDMwNC1hMTQ3LTNmY2Y2ZjNmZjhhNA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R560  per nag (vir 2 persone) 20 5 1 5 Small Holding 31 Ballyduff 9701 Vrystaat 086 999 0018 14:00-22:00 10:00 -28.218308401271 28.347887545824
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!