Chastelle GB
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Estelle Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 7
Jaar gelys 5
Opsomming van Resensie
Christelle M - Jan 2024
Algehele gradering
Heerlik prakties mooi uitsig sal beslis aanbeveel.
Marius L - Des 2023
Algehele gradering
Goeie ligging en veilig. Matrasse en yskas het dringend aandag nodig.
Anna-marie J - Des 2022
Algehele gradering
Baie netjies, gemaklik en mooi.
Riaan C - Jan 2022
Algehele gradering
Lekker gekuier.
Donovan J - Mrt 2021
Algehele gradering
Hierdie plek is inderdaad waarde vir jou geld. Die atmosfeer is so ontspanning. Het die rustigheid geniet.
Chastelle GB se terugvoer
Ek is bly julle het lekker gebly en gekuier.
Nelia V - Feb 2021
Algehele gradering
Pragtige uitsig, naby al die besienswaardighede.
Chastelle GB se terugvoer
Dit was lekker om julle hier te hê! Julle is welkom, enige tyd.
Benjo L - Jan 2021
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Chastelle GB se terugvoer
Dit was lekker om julle hier te hê. Puik gaste. Alles so netjies en skoon gelos. Baie dankie.
- Kapasiteit: 10 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bosrugstraat 8, Bergsig, Groot-Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom