Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Chateau de Marine Boutique Hotel

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 13 resensies vir Chateau de Marine Boutique Hotel
Netheid
4.7/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.4/5
Klaas B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Klaas B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Tweede verblyf.

Kort gekuier en geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Basie V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Basie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Heerlik. Spa is fantasties. Bestuurder doen soveel moeite met die gaste.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Klaas B - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Klaas B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik, skoon en netjies.

Puik gasvrou, lekker kos.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Demi B - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Demi B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik en rustig.

Die hotel was so rustig en prentjiemooi. Sien uit om ons spesiale dag daar te vier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Chateau de Marine Boutique Hotel se terugvoer

Dit was heerlik om julle te ontmoet en ons is so bly dat julle gekies het om julle spesiale dag hier te kom vier. Sien saam met julle uit na die groot dag.
Vriendelike groete.


Chateau de Marine Boutique Hotel
Jannie Z - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jannie Z
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was vyfsterveblyf.

Personeel baie vriendelik en professioneel. Alles netjies en so goed versorg. Sal definitief aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dominic B - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dominic B
Gesin met tieners

Goeie wegbreek.

Dit was baie lekker om bietjie weg te breek van die stad.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stehan P - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stehan P
Besigheidsreis

Een nag spandeer vir besigheidsreis.

Behulpsame personeel, skoon en netjiese kamers, en uitstekende fasiliteite. Goeie waarde vir geld en sal beslis weer daar bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Chateau de Marine Boutique Hotel se terugvoer

Middag Stehan

Dankie dat jy die tyd geneem het om die mooi boodskap te stuur. Dit was ons voorreg om jou as gas te kon he. Ons sien uit na jou volgende keer se verblyf by ons.
Lekker dag.

Vriendelike groete
Chateau De Marine

Chateau de Marine Boutique Hotel
Charlize F - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlize F
Gesin met klein kinders

Vriendelike gasheer, lekker gebly.

Alles was mooi en baie lekker. Hulle het baie moeite gedoen vir ons baba.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Chateau de Marine Boutique Hotel se terugvoer

Baie dankie vir die mooi boodskap. Dit was heerlik om julle as gaste by ons te he. Kom gerus weer.
Vriendelike groete
Chateau De Marine Boutiaque Hotel

Chateau de Marine Boutique Hotel
Nicoline E - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicoline E
Enkelreisiger

Baie aangenaam.

Almal was baie vriendelik en ek kan nie met enigiets foutvind nie. Baie dankie vir julle flink diens

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Chateau de Marine Boutique Hotel se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ons sien daarna uit om jou weer in April te verwelkom.
Mooi dag.
Vriendelike groete
Chateau De Marine Boutique Hotel

Chateau de Marine Boutique Hotel
Christie V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Christie V
Saam met vriende

Lekker plek.

Baie mooi uitsig oor die see gehad.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Chateau de Marine Boutique Hotel se terugvoer

Dankie Christie, hoop om julle in die nabye toekoms weer te sien.

Vriendelike groete
Chateau De Marine Boutique Hotel

Chateau de Marine Boutique Hotel
Talita C - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Talita C
Gesin met klein kinders

Fantasties.

Personeel gaan uit hul pad om gaste tuis te laat voel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adre V - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Adre V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Prys versus waarde nie in-lyn nie. Ontbyt is baie teleurstellend. Personeel gaaf.

Die bedrag wat jy betaal beloof 'n bo-gemiddelde ervaring. Die vooraansig van die gastehuis is nie verwelkomend nie - is strak met nie eers sambrele om die swembad nie. Die water was af (wat nie die gastehuis se skuld is nie), maar kommunikasie daar rondom was nul en ons het yskoud gestort. Die ontbyt wat so hoog aangeskryf was op sosiale media was power. Daar was skaars 'n keuse en het byvoorbeeld net goedkoop winkelbrood gehad en die volgende dag slegs 6 croissants vir 14 gaste! Die vrugtebord was basies leeg teen die tyd wat ons daar aangekom het en die koffie op. Niemand het kom vra wat jy wil he nie. Die kamers was gerieflik en heerlike skoon linne. Die honesty bar is 'n oulike idee, maar word vreemd hanteer omdat jy jou eie prys per drankie moet voorstel aan die einde van jou verblyf. Daar is geen plek om nat swemhanddoeke te hang nie en ons is aanbeveel om dit sommer oor die oop vensters aan die buitekant te hang. Ons besef dis Struisbaai en nie Kaapstad nie en dit is 'n lekker stranddorpie, maar vir hierdie prys verwag 'n mens baie meer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Chateau de Marine Boutique Hotel se terugvoer

Goeie middag,

Baie dankie vir u terugvoering. Ons is baie jammer dat julle ervaring by ons teleurstellend vir julle was. Die water krisis in Struisbaai was onvoorspelbaar en sommige dae het die dorp geen probleem met water gehad nie, en sommige dae was daar omtrent geen water in die dorp vanaf 20 Desember 2019. Die brief van Kaap Agulhas Munisipaliteit wat die probleem aanspreek en verduidelik, het ons egter by ontvangs in rooi skrif geplaas vir al ons gaste om kennis te neem. Die water krisis was dus ongelukkig buite ons beheer. Ons vra ook omverskoning oor die winkelbrood, daar is geen bakery om vars gebakte brood by te kry in Struisbaai nie. Die inwoners en besighede is afhanklik van ons winkels in Struisbaai om vars en bederfbare goedere aan te koop.

Na die besige seisoen, is ons tans besig om die kamers op te knak, ons het reeds pragtige tafel en stoeltjies vir die kamers ingesit. Ons sal definitief sambrele en ekstra buite meubles by die swembad oorweeg.

Vriendelike groete
Chateau de Marine span

Chateau de Marine Boutique Hotel
Vanaf
R1 750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marinerylaan 9, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdf2fe9e35ed36c7dfff11b9f7e64ee793af03695650e9e9b94b0fe1254092985183ec8f01be91a1080b26b037c02476ff511?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 750 per nag (plek vir 2) 13 5 1 5 9 Marine Drive Struisbaai 7285 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.809621 20.0559109