A Chateau de Lux Guest House
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Estelle Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 155
Op LekkeSlaap 9 jaar
Opsomming van Resensie
Maricia D - Mei 2024
Algehele gradering
Beste gastehuis ervaring.
David K - Apr 2024
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs en lekker bederf.
Marietjie O - Feb 2024
Algehele gradering
Lekker gebly, kamer baie mooi.
Kaylyn V - Jan 2024
Algehele gradering
Exceeded all expectations.
Bert L - Mrt 2023
Algehele gradering
Skoon, netjies, stil.
Nadine W - Jan 2023
Algehele gradering
We had a fantastic stay!
Sonja D - Des 2022
Algehele gradering
Baie netjiese plekkie met 'n wonderlike gasvrou.
A Chateau de Lux Guest House se terugvoer
Dankie vir jul bespreking, dit was lekker om julle te ontmoet en dankie vir die aanbeveling.
Sandra Y - Des 2022
Algehele gradering
It was such a pleasure walking into such a clean, beautiful, spotless room.
A Chateau de Lux Guest House se terugvoer
Thank you so much and hope to see you again.
Henry K - Sep 2022
Algehele gradering
Het slegs een aand oorgeslaap na my troue.
Louise G - Aug 2022
Algehele gradering
Heerlik. Baie bederf.
Sanna O - Jul 2022
Algehele gradering
The warm welcome from the owner.
Liezel V - Sep 2021
Algehele gradering
Dit was pragtig - vol bederfies
Natanja M - Jan 2021
Algehele gradering
Baie moeite gedoen.
Nadia B - Sep 2020
Algehele gradering
Goeie onspan plekkie
Shani Z - Jan 2020
Algehele gradering
Sprokiesagtig, lieflik en groot bederf.
Annemie K - Des 2019
Algehele gradering
Oase na 'n lang dag se reis!
Wilna G - Nov 2019
Algehele gradering
Pragtige gastehuis, baie netjies en goed geleë.
Frans B - Aug 2019
Algehele gradering
Skoon, netjiese en veilige verblyf.
Veronica K - Aug 2019
Algehele gradering
Well worth a visit.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Die besoek werd.
Ons gashere was tegemoetkomend en die kamer baie gemaklik.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Mariaan V - Aug 2019
Algehele gradering
Die verblyf was 'n wonderlike belewenis.
Etienne S - Aug 2019
Algehele gradering
Stylvol en 'n heerlike oorslaap.
Cyrilise V - Jul 2019
Algehele gradering
Aangenaam, verfrissend en 'n plesier.
Angelique C - Jul 2019
Algehele gradering
Fantasties.
Estelle Z - Jun 2019
Algehele gradering
Dit was my tweede keer hier en ek sal altyd terugkom, stylvol, luuks, warm en verwelkomend.
Steven W - Jun 2019
Algehele gradering
Heerlik ontspan. Baie stylvol.
Lees meerBen S - Jun 2019
Algehele gradering
Warm, pragtig, geurig en 'n groot bederf.
Marisha G - Jun 2019
Algehele gradering
Rustige, salige gevoel na 'n lang pad se ry.
Kelvin S - Mei 2019
Algehele gradering
Was net awesome.
Bathathu N - Mei 2019
Algehele gradering
It's a quiet and safe area.
Veronica A - Mei 2019
Algehele gradering
Dit was aangenaam. Die plek is so pragtig en bekostigbaar.
Brumilda S - Apr 2019
Algehele gradering
Elke sent werd.
Inge V - Apr 2019
Algehele gradering
Fantastiese en netjiese akkommodasie.
Gawie T - Mrt 2019
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Ec V - Mrt 2019
Algehele gradering
Amazing stay.
Keith V - Feb 2019
Algehele gradering
Warm, friendly and comfortable accommodation.
Brendon R - Jan 2019
Algehele gradering
Wow wow wow...Bederf en baie lekker geslaap.
Anna M - Des 2018
Algehele gradering
Rustig, ontspannend, veilig en lekker.
Nadine W - Des 2018
Algehele gradering
It was an amazing stay!
Jacobus D - Des 2018
Algehele gradering
Was baie lekker, mooi skoon, eienaar vriendelik en behulpsaam.
Jeanne E - Des 2018
Algehele gradering
Tuis soos by jou eie huis.
Johan V - Nov 2018
Algehele gradering
Absolute móét as jy Upington besoek!
Junene P - Okt 2018
Algehele gradering
Uitstekend.
Johan S - Okt 2018
Algehele gradering
Puik verblyf.
Cianwer W - Sep 2018
Algehele gradering
Great place to stay plus you get free treats.
Nelius B - Sep 2018
Algehele gradering
As jy nie hier slaap nie, dan moet jy 'n baie goeie rede hê.
Lees meerPiet V - Sep 2018
Algehele gradering
Baie lekker oornagplek.
Denise K - Aug 2018
Algehele gradering
Baie ontspannend en bekostigbaar.
Danie G - Aug 2018
Algehele gradering
Pragtige kamers.
Yolanda H - Aug 2018
Algehele gradering
Baie gesellig en rustige atmosfeer.
Anyah H - Aug 2018
Algehele gradering
Fantastiese gastehuis.
Leon S - Aug 2018
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs en wonderlike ligging.
Amelia S - Aug 2018
Algehele gradering
Netjies, skoon, gemaklik en als wat jy nodig het.
Vera R - Aug 2018
Algehele gradering
Gerieflike en maklik bereikbare akkommodasie.
Malinda S - Jul 2018
Algehele gradering
Vyfster luukse verblyf.
Lianda R - Jul 2018
Algehele gradering
Wonderlik.
Mike E - Jul 2018
Algehele gradering
Ideaal geleë, netjies en gemaklik.
A Chateau de Lux Guest House se terugvoer
Dankie vir jou terugvoering. Ek is bly julle was gerieflik. Ekhet melding gemaak of julle wou skuif na die kamer met kleiner badkamer maar direkte ingang, waarop jy bevestig het. Die kamers verskil en ons probeer vir ons gaste dit so gerieflik moontlik maak teen lae pryse. Ek is jammer vir enige ongerief.
Pieter V - Jun 2018
Algehele gradering
Baie vriendelike ontvangs, skoon en netjies.
Alwyn E - Mei 2018
Algehele gradering
Uitstekend, ek kan dit nie beter stel nie.
Jan-hendrik L - Mei 2018
Algehele gradering
Ongelooflik!
Nic L - Apr 2018
Algehele gradering
Wonderlik!
Gerrit P - Apr 2018
Algehele gradering
Puik. Eienares baie gasvry!
Marnitz C - Apr 2018
Algehele gradering
Vyfster verblyf.
Andre V - Mrt 2018
Algehele gradering
Awesome verblyf.
Frikkie P - Mrt 2018
Algehele gradering
Verblyf was aangenaam en goed ingerig.
A Chateau de Lux Guest House se terugvoer
Frikkie dit was aangenaam om jou te ontmoet. Ek is bly julle het lekker gebly. Ek wil net graag my diens gelewer bespreek. Julle het kamer 2 bespreek vir oornag wat 'n heelwat kleiner kamer is met geen direkte uitgang na buite. Ek het besluit om julle na 'n groter kamer met direkte uitgang na buite te skuif en vir die gas wat reeds 2 dae in kamer tuisgegaan het gevra of sy sal omgee om te skuif en verduidelik van dat julle 'n karavaan sleep en die parkering dan sal werk aangesien kamer 2 se parkering kleiner is en dan moet julle die karavaan afhak sy het ingestem. Ek het julle geskakel en gevra wanneer julle min of meer sal arriveer omrede dit warm is en ek graag die lugverkoeler voor die tyd wil aansit sodat julle in 'n koel kamer na die warm pad sal stap. Verversings het julle ook ingewag op tafel saam met tee ens. Ek het julle ontvang sonder dat julle gewag het vir ontvangs en die hekke oopgemaak en deur en 'n pot geskuif sodat die karavaan en voertuig kan inpas. Ek het gevra ken julle Upington vir eetplekke en julle het bevestig en gevra dat julle enigetyd kan vra indien iets kortkom of iets wil weet.
Camiel D - Jan 2018
Algehele gradering
Uiters aangenaam.
Esme C - Jan 2018
Algehele gradering
Dit was van uitstaande gehalte.
Callie V - Jan 2018
Algehele gradering
Hierdie is 'n oase waar mens kan kom ontspan en uitrus na 'n lang reis!
Christelle L - Jan 2018
Algehele gradering
Gasvryheid wat jy nêrens anders sal kry nie. Ooglopende moeite en omgee vir kliënte.
Anet S - Des 2017
Algehele gradering
Fantasties
Ronaldo V - Des 2017
Algehele gradering
Fantasmagories.
Piet S - Des 2017
Algehele gradering
Absoluut fantasties en gemaklik.
Andrea W - Des 2017
Algehele gradering
Uitstekende verblyf!
Peet J - Nov 2017
Algehele gradering
Netjies, rustig en veilig.
Rozanne T - Nov 2017
Algehele gradering
Lekker gebly met goeie diens en vriendelik mense.
Marinel V - Okt 2017
Algehele gradering
Gerieflik, netjies, goeie diens.
Suelette V - Okt 2017
Algehele gradering
Fantasties en gasvry.
Marlene P - Okt 2017
Algehele gradering
Luukse bederf verblyf.
Ross B - Okt 2017
Algehele gradering
Clean, neat and nice touches.
Christalien C - Sep 2017
Algehele gradering
Vriendelike diens en fantastiese ontbyt.
Wouter D - Sep 2017
Algehele gradering
Goeie waarde, ekstra sorg, definitief weer.
A Chateau de Lux Guest House se terugvoer
So bly dat jou vrou beïndruk was en jy gelukkig was met julle keuse. Jy maak ons dag met die pragtige woorde. Mooi bly en hoop om weer van julle te hoor.
Chateau groete
Faan L - Aug 2017
Algehele gradering
Lekker gebly.
A Chateau de Lux Guest House se terugvoer
Bly julle het lekker gebly en lekker gekuier by jul familie. Ons sal net graag wil weet watter goedjies jou pla omrede ons streef altyd daarna om te verbeter.
Groete,
Estelle
Rashne B - Aug 2017
Algehele gradering
Definitely value for money.
Margit S - Aug 2017
Algehele gradering
Dit is baie besonders on in hierdie gastehuis oor te bly.
A Chateau de Lux Guest House se terugvoer
Dit is 'n plesier en altyd lekker wanneer gaste die ekstra's geniet. Ons hoop om julle gou weer te sien.
Estelle en haar span.
Susanna S - Jul 2017
Algehele gradering
Exquisite!
Lees meerA Chateau de Lux Guest House se terugvoer
Thank you so much, it was a pleasure to have you as guests. We look out for your next visit to Upington.
Regards,
Estelle and her staff
Romy D - Jul 2017
Algehele gradering
Was very neat.
Cj B - Jul 2017
Algehele gradering
Gasvrou was baie hulpvaardig.
Marius G - Jul 2017
Algehele gradering
Uit die boeke.
A Chateau de Lux Guest House se terugvoer
Dit was lekker om julle as gaste te ontvang. Baie dankie vir die goeie terugvoering, ons waardeer dit baie en ons loop graag die ekstra myl vir ons gaste. Mooi week.
Groete
Chateau span
Estelle
Anri V - Jun 2017
Algehele gradering
Baie netjies. Huislike atmosfeer.
A Chateau de Lux Guest House se terugvoer
Beste Anri,
Dit was lekker om julle te ontmoet. Bly julle was tevrede.
Groete,
Estelle en personeel
John D - Jun 2017
Algehele gradering
'n Heerlike, rustige omgewing, naby die sentrale besigheidssentrum, maklike toegang tot alle uitgangsroetes.
A Chateau de Lux Guest House se terugvoer
Dit was n totale plesier om julle weer as gaste te ontvang. Bly julle het dit geniet. Ons hou daarvan om ons gaste te bederf.
Chateau groete,
Estelle
John D - Jun 2017
Algehele gradering
Wonderlike verblyfondervinding. Baie dankie.
A Chateau de Lux Guest House se terugvoer
Baie dankie, dit is altyd lekker om te weet ons gaste was tevrede .
Groete
Estelle en personeel
Tracy P - Mei 2017
Algehele gradering
Uitmuntend!
A Chateau de Lux Guest House se terugvoer
Baie dankie bly julle was te vrede. Dit was lekker om julle te ontmoet en beveel ons asb aan by vriende.
Chateau groete
Estelle en Personeel
Marius B - Mei 2017
Algehele gradering
Onvergeetlik!
A Chateau de Lux Guest House se terugvoer
Baie dankie dit was lekker om te ontmoet en hoop om julle weer in die toekoms te sien
Groete
Estelle en personeel
Catherine W - Mei 2017
Algehele gradering
Baie aangename oornaggeleentheid.
A Chateau de Lux Guest House se terugvoer
Dankie bly julle het dit geniet.
Estelle en personeel.
Annadia E - Apr 2017
Algehele gradering
Baie gemaklik en rustig.
Lees meerEstelle Z - Apr 2017
Algehele gradering
Vriendelikheid, gasvryheid puik diens luukse verblyf.
A Chateau de Lux Guest House se terugvoer
Ek is bly julle het lekker gebly en ek sien daarna uit om julle weer te sien.
Groete
Estelle
Madelyn S - Apr 2017
Algehele gradering
Het al my verwagtinge oortref. Hulle laat jou so spesiaal voel met al jou bederfies wat wag in jou kamer. Ek was vreeslik verras gewees. Puik.
A Chateau de Lux Guest House se terugvoer
Baie dankie waardeer dat julle dit geniet het en was baie lekker om julle te ontmoet en hoop om mekaar weer te sien.
Carin W - Apr 2017
Algehele gradering
Baie netjiese plek. Vriendelike ontvangs.
Lize G - Apr 2017
Algehele gradering
Heerlik gebly!
A Chateau de Lux Guest House se terugvoer
Baie dankie jammer ek het julle nie die oggend van vertrek gesien om te groet was besig met ontbyt gee. Sien uit daarna om julle weer te sien. Lekker Paasfees
Groete
Estelle
Erina J - Mrt 2017
Algehele gradering
Ons is baie hartlik ontvang, die kamers waar ons by twee geleenthede gebly het, was pragtig en gerieflik, met heerlike gepakte ontbyte sodat ons vroeg kon vertrek!
Lees meerA Chateau de Lux Guest House se terugvoer
Ons is bly julle het julle verblyf geniet asook wegneem ontbyte.Dit was heerlik om julle te ontmoet en hoop om mekaar weer te sien. Mooi week
Groete
Estelle en haar span
Daniel K - Mrt 2017
Algehele gradering
Baie gerieflik en persoonlik!
A Chateau de Lux Guest House se terugvoer
Baie dankie. Dit was lekker om julle as gaste te ontvang en mag ons julle weer sien. Mooi Paasfees
Chateau groete
Estelle
Mark V - Mrt 2017
Algehele gradering
Wonderlik. Regtig waarde vir geld.
A Chateau de Lux Guest House se terugvoer
Baie dankie julle sit sommer weer n huppel in ons stap met die opmerking. Hoop om julle weer te sien en beveel gerus julle vriende aan.
Groete
Estelle en haar span
Martiens L - Mrt 2017
Algehele gradering
Ons is baie vriendelik ontvang en verblyf was aangenaam.
A Chateau de Lux Guest House se terugvoer
Dit is lekker wanneer 'n gas die ekstra detail waardeer. Baie dankie en ek is bly julle was tevrede. Ons hoop om julle weer eendag te sien.
Groete
Estelle
Annatjie K - Mrt 2017
Algehele gradering
Baie rustig en ontspannend.
A Chateau de Lux Guest House se terugvoer
Baie dankie vir julle positiewe terugvoering. Dit was lekker om julle te leer ken en 'n plesier om tot diens te kon wees.
Ek hoop om julle weer binnekort te sien.
Groete
Estelle
Willem T - Feb 2017
Algehele gradering
Baie aangenaam.
A Chateau de Lux Guest House se terugvoer
Ek is bly julle was tevrede. Dit was lekker om julle te ontmoet en dankie dat julle ons sal aanbeveel.
Groete
Estelle
Leon B - Jan 2017
Algehele gradering
Uitgerus met die wete dat jy veilig was.
A Chateau de Lux Guest House se terugvoer
Leon, ek is bly julle het dit geniet en hoop om weer van julle te sien. Ongelukkig het ons reuse skaduboom verlede jaar gegroet en ons sonder skadu gelaat. Afdak is nogal moeilik omrede voertuie met verskillende hoogtes parkeer en dit die regte afdak moet wees om by die Kasteel effek te pas en gastekamers nog sakpas prys te hou. Afdak is beslis nog op ons doen lys. Dankie vir die terugvoering.
Andre V - Des 2016
Algehele gradering
Awesome verblyf.
A Chateau de Lux Guest House se terugvoer
Baie dankie, Andre .
Lizelle T - Des 2016
Algehele gradering
Heerlike, fantastiese gasvryheid!
Lees meerA Chateau de Lux Guest House se terugvoer
Baie dankie, ons geniet dit om ons gaste te bederf en ons ten alle tye daar vir julle. Dankie vir aanbeveling.
Mooi jaar.
Groete
Estelle
Carla D - Des 2016
Algehele gradering
Mooi kamers en vriendelike diens.
A Chateau de Lux Guest House se terugvoer
Baie dankie.
Chris S - Okt 2016
Algehele gradering
Ontspanne en rustig.
Hermias S - Sep 2016
Algehele gradering
Wow!
A Chateau de Lux Guest House se terugvoer
Baie dankie, dis wat gastehuis-bestuur lekker maak: Om so 'n mooi boodskap op Vrydag oggend te ontvang. Ek is sommer herlaai vir die dag. Ek is geseënd met wonderlike gaste wat almal baie spesiaal is. Dit was lekker om te ontmoet en hoop om weer te sien.
Berantha V - Sep 2016
Algehele gradering
Fantasties.
Magriet D - Sep 2016
Algehele gradering
Ons het baie spesiaal gevoel.
Lynn T - Aug 2016
Algehele gradering
Die ideale plek om na weg te breek om rus vir jou siel te vind.
Lees meerFrancie R - Aug 2016
Algehele gradering
Hiér sal ek in die toekoms nie net wil oornag nie, ek sal eerder hier wil kom vakansie hou!
A Chateau de Lux Guest House se terugvoer
Baie dankie dit was aangenaam om julle te ontmoet en sien uit daarna om julle weer te ontvang.
Chateau groete,
Estelle
Ben R - Aug 2016
Algehele gradering
Voldoende vir oornagverblyf en billik geprys.
A Chateau de Lux Guest House se terugvoer
Baie dankie vir julle terugvoering en was lekker om julle te ontmoet.
Chateau groete,
Estelle
Louis D - Aug 2016
Algehele gradering
Pragtige gastehuis
A Chateau de Lux Guest House se terugvoer
Baie dankie, ons gaste is vir ons baie belangrik en dis lekker om hulle te bederf.
Willem S - Aug 2016
Algehele gradering
Absoluut puik!
A Chateau de Lux Guest House se terugvoer
Baie dankie vir die groot kompliment.
Adrienne H - Aug 2016
Algehele gradering
Ons het baie lekker gebly en sal verseker weer terugkom.
A Chateau de Lux Guest House se terugvoer
Baie dankie; altyd 'n plesier.
Rudi W - Aug 2016
Algehele gradering
Baie aangename plekkie met baie aangename mense.
A Chateau de Lux Guest House se terugvoer
Baie dankie. Ons is baie gerieflik geleë, selfs stap afstand vanaf die Mall indien jy hou van stap, maar tog in 'n stil straat.
James C - Jul 2016
Algehele gradering
Had a fantastic day.
A Chateau de Lux Guest House se terugvoer
Thanks so much. Nice meeting you.
Adriaan J - Jul 2016
Algehele gradering
Uitstekend en baie lekker!
A Chateau de Lux Guest House se terugvoer
Baie dankie
Annarika H - Jul 2016
Algehele gradering
Pragtige plekkie. Het soos huis gevoel en gelyk!
A Chateau de Lux Guest House se terugvoer
Baie dankie, ons hou daarvan om die ekstra myl te stap vir ons wonderlike gaste.
Marietjie G - Jul 2016
Algehele gradering
Knus en aangenaam!
Fanie V - Jun 2016
Algehele gradering
Eienaar gee aandag aan die kleinste details en verseker dat die verblyf 'n impak het op verwagtinge.
Pano N - Jun 2016
Algehele gradering
What a way to end/unwind after a full day's journey ... such a pleasure to have everything available.
Lees meerMarlise N - Jun 2016
Algehele gradering
Baie gerieflik.
Wynnie R - Jun 2016
Algehele gradering
Gasvryheid en netjies.
Philip V - Mei 2016
Algehele gradering
Puik diens en waarde vir geld!
Elsa B - Apr 2016
Algehele gradering
Groot bederf.
A Chateau de Lux Guest House se terugvoer
Beste Elsa,
Baie dankie vir die terugvoer, dit was 'n plesier om julle as gaste te kon ontvang. Ek wil net graag hierop antwoord omrede die kamers verskil volgens prysklas en al 10 kamers verskillend lyk. Dit is altyd moeilik omrede jy nie die kliënt se behoeftes weet nie. Ek sal voorstel, indien jy dalk weer sou oorweeg om te bespreek, om te vra vir kamer met lekker ruim badkamer. Ons sal graag help.
Hoop julle vakansie was lekker.
Apie V - Apr 2016
Algehele gradering
Ons het dit baie geniet!
John H - Mrt 2016
Algehele gradering
Gasvryheid uit boonste rak met lekker skoon geriewe.
Frans S - Mrt 2016
Algehele gradering
Absoluut 'n moet om by te oornag - vriendelik en gasvry.
Zelda C - Feb 2016
Algehele gradering
Wonderlike ervaring!
Dawie En Annalise M - Des 2015
Algehele gradering
Dit was 'n verassende, kreatiewe en smaakvolle oornagplek
Marlize N - Des 2015
Algehele gradering
Verbly was uitstekend en ons het sommer welkom gevoel.
Andre B - Des 2015
Algehele gradering
Ongelooflik.
Carol B - Des 2015
Algehele gradering
Puik en 'n verrassing.
Stephan J - Des 2015
Algehele gradering
Puik persoonlike aandag en gasvryheid!
Gerrit S - Des 2015
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Riegardt S - Nov 2015
Algehele gradering
Absolute waarde vir geld!
Chris B - Nov 2015
Algehele gradering
Excellent stay.
Marius C - Okt 2015
Algehele gradering
Baie netjies, skoon en gerieflik.
Erna S - Sep 2015
Algehele gradering
Uitstekend!
Wezelda G - Sep 2015
Algehele gradering
Beste verblyf ooit!
Lees meerAnnamarie L - Sep 2015
Algehele gradering
Aanbeveel! Goeie waarde vir geld.
Danel L - Sep 2015
Algehele gradering
Baie mooi en netjies.
Lees meerDebbie H - Sep 2015
Algehele gradering
Ek was aangenaam veras - ek het baie meer gekry as wat ek verwag het.
Cladjeena V - Sep 2015
Algehele gradering
Baie netjies.
Rebecca D - Aug 2015
Algehele gradering
Nice garden, very accommodating room.
Louisa V - Aug 2015
Algehele gradering
Puik!
Adriaan V - Jul 2015
Algehele gradering
Knap diens.
Annelize D - Jul 2015
Algehele gradering
Dit was baie rustig!
Megan D - Jun 2015
Algehele gradering
Stunning room with an amazingly soothing garden. Felt at home.
Lees meerMagda G - Jun 2015
Algehele gradering
Ongelooflike diens, pragtige kamer en 'n groot smullekker ontbyt. Alles perfek.
Cornell M - Mei 2015
Algehele gradering
Alles was baie netjies en skoon.
- Kapasiteit: 20 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Coetzeestraat 9, Upington, 8800, Noord-Kaap