Chateau Neuf du Cap
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Ashley Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 12
Jaar gelys 11
Opsomming van Resensie
Steven V - Okt 2022
Algehele gradering
Wonderful family break based in Hout Bay to best enjoy what CPT has to offer.
Annamari U - Sep 2022
Algehele gradering
Gawe en akkommoderende gasheer. Wifi deurentyd goed ten spyte van loadshedding. Netjies en skoon. Gemaklik en ruim. Pragtige uitsig.
Marc S - Okt 2021
Algehele gradering
Uitstekende waarde vir geld.
Ashley S - Mrt 2021
Algehele gradering
Sal enige een aan raai om te gaan kuier daar.
Keneilwe Collette M - Jan 2020
Algehele gradering
Absolutely awesome.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Absoluut fantasties.
Ons het die wonderlikste tyd gehad by hierdie pragtige juweel. Ons is hartlik ontvang deur Ashley en Debbie wat regtig 'n ekstra myl geloop het om te verseker dat ons verblyf die gemaklikste is. Elke keer as ons vrae gehad het, het hulle dadelik aandag gegee. Ons sal beslis weer daar oornag.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Hendrik V - Mrt 2019
Algehele gradering
Baie gerieflik en netjies met hope spasie.
Lees meerPrudence J - Sep 2017
Algehele gradering
Amazing 5* accommodation.
Anel H - Aug 2017
Algehele gradering
Luuks, pragtige eenheid en omgewing, gasvry eienaars.
Stephan G - Jul 2017
Algehele gradering
Ek sal Chateau Neuf du Cap vir enige iemand aanbeveel.
Karen L - Jul 2017
Algehele gradering
Asemrowend!
Chateau Neuf du Cap se terugvoer
Beste Karen,
Baie dankie vir die woorde. Dit was lekker om julle te ontmoet en ons sien uit daarna om julle weer te sien in die toekoms.
Groete,
Ashley & Debbie
Helena B - Okt 2015
Algehele gradering
Smaakvol, uiters netjies, stil en rustig.
Chateau Neuf du Cap se terugvoer
Dear Helena
Thank you for your kind words. It was a pleasure to accommodate you
Maria R - Des 2014
Algehele gradering
Well worth a stay next time you are in Cape Town
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Stirrup-laan 8, Houtbaai, 7870, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom