Chelsea Luxury Suites

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Chelsea Luxury Suites is sentraal geleë in Groenpunt se modieuse Hoofweg en bied selfsorgverblyf in stylvolle woonstelle met 1 of 2 slaapkamers. Die woonstelblok is gerieflik geleë binne stapafstand van die winkels en restaurante. Dis sowat 5 minute van die V&A Waterfront af.

Die woonstelle is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers en dis ontwerp om aan moderne reisigers se behoeftes te voldoen. Die woonstelblok bied 24 uur-sekuriteit, balkonne, oopplan-spasies, maklike toegang tot koffiewinkels, volledig toegeruste kombuise en portierdienste.

Akkommodasie word gebied in woonstelle met 1 of 2 slaapkamers wat noord front. Elke woonstel is smaakvol versier en beskik oor 'n oopplan-leefarea en -eetarea en 'n moderne kombuis vir selfsorg. Daar is lugversorging, WiFi en sekere DStv-kanale. Gaste het toegang tot veilige parkeerplek en toegangsbeheer vir sekuriteit.

Groenpunt is 'n lewendige buurt met 'n verskeidenheid koffiewinkels, koswinkels, 'n fiksheidsentrum en eetplekke. Daar is 'n MyCiTi-busstop stapafstand van die woonstelblok af. Kaapstad Stadion en Groenpunt Urban Park is naby en die KIKS is sowat 10 minute weg.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Braaiplek
  •  Portier
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Chelsea Luxury Suites gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 733 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za