Sunningdale Akkommodasie by Cherry Hills | LekkeSlaap
+9

Cherry Hills

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 08:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cherry Hills-singel 2A, Sunningdale, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
  • Vanaf R790 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Cherry Hills is 'n lieflike 1-slaapkamer selfsorghuis in Sunningdale in Kaapstad.

Die hoof slaapkamer het lugversorging en is ingerig met 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n bad en 'n stort. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is toegerus vir selfsorg en beskik oor 'n stoof en oond, mikrogolfoond, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook 'n wasmasjien en tuimeldroër beskikbaar. Die leefarea het ook lugversorging en 'n eetarea vir 4 mense. Die sitkamer is ingerig met 'n TV met Netflix en 'n DVD-speler. Daar is ook 'n kaggel.

Die leefarea maak oop op 'n privaat tuin en braai-area. Veilige parkeerplek is beskikbaar in die geslote motorhuis. Cherry Hills is 'n rookvrye eenheid en troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.

Cherry Hills is naby 'n MyCiti-bushalte en 1 km vanaf 'n winkelsentrum met verskeie winkels en 2 km vanaf verskeie restaurante in Bloubergstrand.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Cherry Hills-singel 2A, Sunningdale, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R790
per nag (plek vir 4)
Vanaf R790
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 08:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cherry Hills-singel 2A, Sunningdale, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDk0MGY3MWM4LWY4NjMtNGJhMC05NWVkLTY0MzBlZDZjYTFjYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R790  per nag (plek vir 4) 2A Cherry Hills Crecent Sunningdale 7441 Wes-Kaap 086 999 0018 08:00-19:00 10:00 -33.811480700056 18.491444455225
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za