Chillin Thyme
- Kapasiteit: 6 mense
- Geen kinders onder 6
-
Inkloktyd: 10:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Waterval Plot 46, Sabie, 1260, Mpumalanga
- Vanaf R550 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Chillin Thyme bied selfsorgverblyf en is 'n versteekte diamant. Dit is privaat en op 'n berg met 'n uitsig oor 'n gedeelte van Drakensberg-platorand. Dit word omring deur bloekomboomplantasies, mooi uitsigte, lieflike tuine en ryk voëllewe. Sabie het watervalle wat gaste kan besoek. Die verblyf is op die Panorama-roete en naby Graskop, Pilgrimsrus, en die Hazyview Kruger Nasionale Park-hek.
Chillin Thyme beskik oor 3 vrystaande hout-eenhede en bied verblyf aan 5 tot 6 gaste.
Die Foresters-kothuis bied verblyf aan 3 gaste en het 'n badkamer met 'n stort sowel as 'n volledige klein kombuis, eetarea en sitarea en satelliet-TV. Daar is ook 'n buitebraai-area en genoeg parkeerplek.
Die Blue Gum-eenheid bied verblyf aan 2 gaste het 'n badkamer met 'n stort en 'n volledige kombuisie, sitplek en genoeg parkeerplek. Daar is ook 'n buitedek met sitplek en braaigeriewe. Die Geelhout-sitarea lei vanaf die dek en het binnesitplek en word deur gastein Blue Gum en Wattle gedeel.
Die Wattle-eenheid bied slaapplek aan 1 gas en het 'n badkamer met 'n stort en 'n kombuisie met 'n yskas en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar kan nie kosgemaak word in hierdie eenheid nie.
Let asb. dat rook verbode is in alle eenhede.
Die verblyf is sowat 5 minute van Sabie af wat op die Panoramaroete is. Die dorp het pragtige watervalle en avonture soos perdryroetes, grotte om te verken, abseil, en goeie restaurante en kroeë. Dit is sentraal genoeg om te ry na die Krugerwildtuin, Pelgrimsrus, God's Window, die Bourke's Luck-kolkgate en ander interessante plekke.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Forelhengel
- Baarshengel
- Groot 5
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Heidi Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 29
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Waterval Plot 46, Sabie, 1260, Mpumalanga
- Gaste dink Chillin Thyme het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Sabie Panoramaroete Mpumalanga
- Kapasiteit: 6 mense
- Geen kinders onder 6
-
Inkloktyd: 10:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Waterval Plot 46, Sabie, 1260, Mpumalanga