Church Street 34

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Church Street 34 is 'n selfsorg-vakansiehuis wat sentraal in Plettenbergbaai geleë is. Dis 'n dorp op die bekende Tuinroete in die Wes-Kaap. Daar is 3 pragtige strande binne 'n paar minute van die middedorp met lieflike uitsigte en lekker warm water. Lookout-strand is ideaal vir swem en Robbergstrand is ideaal vir wandel. Robberg is 'n Blouvlagstrand met skoon water en lewensredders aan diens.

Die huis bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers, 4 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -kombuisie, -TV-kamer en 'n -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kamer het ook 'n skuifdeur wat op die stoep oopmaak. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die derde slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n volledige en suite-badkamer. Die vierde slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg met 'n gasstoof met 5 branders, 2 ooghoogte-oonde, 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Daar is ook 'n ontbyttoonbank met stoeltjies en 'n opwaskamer met 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en 'n tuimeldroër. Die eetarea het gemaklike sitplek vir 8 gaste en die sitkamer het 'n gemaklike sitkamerstel en 'n kaggel. Die TV-kamer het 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale en gratis WiFi word voorsien.

Die leefarea bied toegang tot 'n lieflike stoep met uitsigte oor die see en strandmeer. Daar is ook 4 leunstoele, 2 sonstoele en 6 plastiekstoele met 'n groot seilsambreel. Die tuinarea het 'n klein stoepie met braaigeriewe en 'n buitestort langs die enkelmotorhuis.

Slaapplek

'n Bespreking by Church Street 34 sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 4 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Eetkamer
  •  Kaggel
  •  Sitkamer

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Church Street 34 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R3 150 per nag (plek vir 8)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false