Clam Lagoon
Kry 15% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 6 Mei 2024 tot 7 Aug 2024.
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Clam-weg 12, Blue Lagoon 2, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R1 210R1 029 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Clam Lagoon bied selfsorgverblyf in 2 aparte kothuise wat aan die pragtige Calypso-strand in Langebaan grens. Hier kan gaste die uitsig oor die natuurlike groen fynbos geniet en deur die natuurreservaat na die strand stap.
Daar is twee kothuise Out of Africa en The Beach Cove wat elk slaapplek aan 4 gaste bied. Elke kothuis beskik oor 'n slaapkamer met 'n dubbelbed met gehaltelinne. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.
Elke kothuis het 'n leefarea met 'n kombuis wat met 'n gasstoof en oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, koffiemasjien, eetgerei, breekware en skottelgoedwasser toegerus is. Die kombuis lei na 'n sitarea met 'n dubbelslaapbank, gemaklike sitplek en 'n TV met die volle DStv-pakket. Gratis WiFi is beskikbaar.
Beide kothuise lei na 'n stoep met 'n ingeboude braai en sitarea wat die ideale plek vir 'n skemerkelkie is, terwyl hulle die uitsig oor die fynbos en voëlgesang geniet. Die kothuise is naby die strand en verseker 'n rustige wegbreek.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Carol Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Jaar gelys 10
Ligging
- Clam-weg 12, Blue Lagoon 2, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Gaste dink Clam Lagoon het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Calypso Beach Langebaan Weskus Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Clam-weg 12, Blue Lagoon 2, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom