Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Claptons Beach 28

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Jacolene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Jaar gelys 1

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 15 resensies vir Claptons Beach 28
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Marinda B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marinda B
Gesin met klein kinders

Ideale gesinsvakansie-eenheid.

Die eenheid is ideaal geleë en het alles wat jy kan nodig kry. Groot grasperk in die kompleks en 'n swembad sodat kinders lekker kan speel. Die gasvrou is puik. Sy gee deeglike instruksies oor jou verblyf van inklok tot uitklok. Daar was selfs 'n bederfie in die huis met ons aankoms. Ons as gesin het dit baie geniet en sal beslis weer daar wil tuisgaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Claptons Beach 28 se terugvoer

Liewe Marinda
Baie dankie vir die mooi terugvoer. Ek waardeer dit. Ek is bly julle het die verblyf geniet en hoop om julle gou weer te sien.
Vriendelike groete

Claptons Beach 28
Robert P - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robert P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik ligging, rustig en veilig, lekker gerus.

Op die kanaal, see uitsig, strand, visvang, restaurant als stapafstand. Hoor die branders en seevoëls. Lekker op die dek. Swem in die kanaal en in die swembad (mooi skoon).

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Claptons Beach 28 se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ons is bly julle het dit geniet. Hoop ons sien julle sommer gou weer.
Vriendelike groete
Susan

Claptons Beach 28
Jill P - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Jill P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Comfortable and homely.

Definitely a damp issue, which may be due to the proximity to water. The load shedding was excessive, and there is no alternative cooking method. A drying rack would be very useful.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Claptons Beach 28 se terugvoer

Hi Jill.
Thank you for you review. We always try to do better. We will definitely look into the damp issue.
Regards

Claptons Beach 28
Alvin J - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Alvin J
Gesin met klein kinders

Baie lekker.

Net vir man en vrou bedoel, nie as jy kinders het nie. Kinders kan nie in die swembad speel of met 'n bal speel nie, al is dit 'n plastiek bal. Ek was bietjie teleurgesteld met die opsigters wat sekerlik nooit kinders gehad het nie. Die eenheid het slegs YouTube en Netflix gehad.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Claptons Beach 28 se terugvoer

Dankie vir die terugvoer Alvyn. Soos ons gesels het is die aangeleentheid reeds opgeneem met die nodige trustees. Jammer vir enige ongerief aangaande die insident.
Wat die TV aanbetref gaan ons ongelukkig nie Dstv of so aanskaf vir die eenheid nie.
Groete

Claptons Beach 28
Monique O - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monique O
Gesin met klein kinders

Claptons 28, yes please.

Sommer nog voor ons aankoms is ons soos 'royalty' behandel. Susan se persoonlike vooraf kommunikasie i.t.v. wat om te doen met ons aankoms was baie aangenaam. Sommer met die intrapslag, kon ons sien dat daar moeite gedoen word met hul gaste. Die plekkie was baie netjies skoon gemaak en beskik oor alles wat jy benodig op vakansie vir selfsorg. Ons kinders is mal oor die kanale voor die woning en het daagliks op die kano gevaar en lekker saam met hul pa vissies gevang (catch and release). Die Smart-TV en beskikking tot WiFi was 'n lekker ekstra bonus op dae wat ons tuis wou vertoef. Die strand en 2 restaurante is stapafstand vanaf die kompleks. Die tuimeldroër en wasmasjien het ook bygedra tot ekstra bederf. Ons sal beslis weer gaan kuier by Claptons 28. Baie dankie vir die gasvryheid en ekstras Susan. Ons sien uit om weer te kom kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Claptons Beach 28 se terugvoer

Middag Monique,
Baie dankie vir die mooi resensie. Ons is bly as julle die vakansie geniet het. "Dit moet 'n huis wees weg van jou huis"
Groete, Susan

Claptons Beach 28
Talita J - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Talita J
Gesin met klein kinders

Ons vakansie in Jeffreys Bay was hemels, en die verblyf by Claptons Beach 28 die beste.

Eienaar baie behulpsaam en vriendelik. Claptons Beach 28 uiters netjies. Ons het so lekker gebly dat ons 'n extra nag bespreek het. Kan Claptons Beach 28 regtig enige tyd aanbeveel. Beste.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Claptons Beach 28 se terugvoer

Baie dankie vir die mooi en positiewe resensie. Dis altyd lekker om te hoor dat ons gaste dit geniet het. Hopelik sien ons julle in die toekoms weer.
Groete Susan

Claptons Beach 28
Nicole G - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicole G
Gesin met klein kinders

Rustig, netjies en veilig.

Eienaar baie behulpsaam en vriendelik. Woonstel baie netjies en skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Claptons Beach 28 se terugvoer

Hi Nicole, dankie vir die goeie terugvoer. Bly julle het die verblyf geniet. Groete, Susan.

Claptons Beach 28
Annamari J - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annamari J
Gesin met tieners

Wonderful!

Beautiful surroundings. Had a wonderful time. The hostess was one in a million. Just had a wonderful stay there.

  Nuttig  (2)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Claptons Beach 28 se terugvoer

Hi Annamari, thank you very much for the lovely review. We are very happy that you enjoyed your stay at Claptons 28.
Regards,
Jeneane

Claptons Beach 28
Suzanne S - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzanne S

Heerlike rustige atmosfeer in 'n stil area met 'n perfekte uitsig.

Die eenheid is perfek geleë met 'n pragtige uitsig oor die see en die marina self. Goed toegerus, netjies skoon en gerieflik met Netflix vir laataand fliek. Beslis die ideale rusplek.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Claptons Beach 28 se terugvoer

Hi Suzanne
Baie dankie vir die mooi resensie, ons waardeer dit vreeslik. Hoop ons sien julle sommer gou weer, en dat julle volgende keer sommer nog lekkerder sal bly.
Groete
Jeneane

Claptons Beach 28
Sandra V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra V
Gesin met klein kinders

Very comfortable and close to beach.

Everything was great. My family really had a wonderful weekend.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Claptons Beach 28 se terugvoer

Thank you Sandra, very happy that you and your family had a good time.
See you again soon.

Claptons Beach 28
Adri N - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adri N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Baie netjiese plek. Baie lekker gekuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Claptons Beach 28 se terugvoer

Hi Adri, baie dankie vir die resensie. Baie bly dat julle dit geniet het.
Hoop ons sien julle sommer gou weer!
Groete
Jeneane

Claptons Beach 28
Lienkie V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lienkie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was great en het dit baie geniet.

Die enigste ding was dat daar geen rasper in ons eenheid was nie, maar verder was dit uitstekend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Claptons Beach 28 se terugvoer

Baie dankie Lienkie, bly julle het dit geniet. Sal sommer vandag gaan loer waar rasper wegkruip, jammer daaroor.

Claptons Beach 28
Selwodene H - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Selwodene H
Gesin met klein kinders

It was great.

It's an amazing place to stay with a breath taking view and easy access to the beach. The apartment it lovely, cosy and feels like home.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Claptons Beach 28 se terugvoer

Thank you, Selwodene, we are very happy that you enjoyed your stay. Hope to see you again soon!

Claptons Beach 28
Mia N - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mia N
Gesin met klein kinders

Great ligging, mooi uitsig van see en kanaal, presies soos die foto's. Sal definitief aanbeveel.

Sal definitief weer by Claptons Beach 28 bly. Dit was 'n baie goeie ervaring.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Claptons Beach 28 se terugvoer

Baie dankie Mia, baie bly om te hoor julle het dit geniet. Hoop ons sien julle sommer gou weer.

Claptons Beach 28
Waldemar G - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Waldemar G
Gesin met klein kinders

Was very relaxing and pleasant.

Very nice holiday destination.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf R1 430
R1 430 R1 287
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 430
R1 430 R1 287
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 430
R1 430 R1 287
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Northern Access-weg, Claptons Beach 28, Marina Martinique, 6331, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdebf222f1f8a54483505f4ae3421c4aff6fadde9829567452c726cf4c9ac2aae51cb6188da4a74a91ebbd9d45afa831c3ce8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 430 nouVanaf R1 287 per nag (plek vir 4) 15 5 1 5 Northern Access Road Claptons Beach 28 6331 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.076629908116 24.920527338982
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem