Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Claptons Beach 28

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Bo en behalwe die tariewe in die tabel, hef die instansie ook 'n eenmalige R500 skoonmaakfooi per bespreking.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedings!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedings wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Rewards

Kry 15% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 2-lede. Hierdie aanbod is altyd beskikbaar.

Spesiale Aanbod

Kry 15% af. Geldig vir verblyf vanaf 14 Jun 2024 tot 8 Jul 2024.

Naweekaanbod

Kry 10% af vir verblyf tussen Vrydag en Sondag. Geldig vir verblyf vanaf 12 Apr 2024 tot 9 Jun 2024.

Rewards

Kry 10% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 1-lede. Beperk tot slegs een afslagaanbod per maand.Hierdie aanbod is altyd beskikbaar.

Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

Let asb. op dat dele van die woonstel met 'n trap bereik word en dat dit dalk nie vir klein kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede geskik is nie.
Geen ekstra gaste word in die eenheid toegelaat nie
Slegs 1 voertuig word per bespreking toegelaat. Addisionele reëlings moet vooraf getref word vir uitsonderings.
Die kompleks se reëls is binne die eenheid en moet ten alle tye streng nagekom word.
Funksies of partytjies word onder geen omstandighede toegelaat nie.
Die eenheid is in 'n kompleks en daarvolgens word geen harde musiek na 22:00 toegelaat nie.
Indien die reëls nie nagekom word nie, kan dit tot uitsetting of 'n boete lei volgens die Clapton Beach se reëls en regulasies.
Die eenheid is selfsorg, dus moet gaste die volgende items saambring: swemhanddoeke, toiletpapier, seep en waspoeier.

Ongelukkig word geen troeteldiere toegelaat nie.

Skoonmaakdienste gedurende verblyf kan gereël word teen ekstra koste. Dit moet voor die inklokdatum gereël word.

Die handdoeke wat voorsien word mag onder geen omstandighede as swemhanddoeke gebruik word nie. Gaste sal beboet word as dit gebeur.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R1 430
R1 430 R1 287
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 430
R1 430 R1 287
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 430
R1 430 R1 287
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Northern Access-weg, Claptons Beach 28, Marina Martinique, 6331, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdebf222f1f8a54483505f4ae3421c4aff6fadde9829567452c726cf4c9ac2aae51cb6188da4a74a91ebbd9d45afa831c3ce8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 430 nouVanaf R1 287 per nag (plek vir 4) 15 5 1 5 Northern Access Road Claptons Beach 28 6331 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.076629908116 24.920527338982
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem