Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Classic Holiday Home - 8 Sleeper

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Johan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Jaar gelys 5

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 10 resensies vir Classic Holiday Home - 8 Sleeper
Netheid
5.0/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5
Martina T - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Martina T
Saam met vriende

Baie gemaklike verblyf met oorgenoeg spasie vir binne of buite kuier.

Die huis was baie gemaklik en skoon - ons het as 'n groep van 10 vriende lekker hier gebly en die braai, stoep, swembad en sosiale area was regtig goed uitgerus met oorgenoeg spasie. Die slaapkamers en badkamers is ideaal vir paartjies en die kombuis het meer as een yskas, binne-braai, TV en gemaklik sitarea. Alles wat mens nodig het vir 'n naweek wegbreek. Dalk sal mens een of twee ekstra goedjies (meer wynglase, borde en messegoed) in die kombuis wil hê, maar verder was alles perfek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Caryn H - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Caryn H
Gesin met klein kinders

Unforgettable stay!

Classic Holiday Home - 8 Sleeper provided us with the most magical time away from home. We travelled with our young kids and they had a blast. The house provides everything you could think of and even things you wouldn't expect. It is neat, clean, and great value for money. The heated pool adds that extra touch of magic. Our time was so relaxing, and I don't think we ever want to stay anywhere else. Our host was very accommodating, and we thank her for that!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mark B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mark B
Gesin met tieners

Enjoyed the peace and tranquility, the heated pool is a winner.

Great destination with amazing views and activities for all.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wilna W - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilna W
Saam met vriende

Pleasant Stay.

We enjoyed our stay at Poseidon. House is spacious, clean, and fully equipped. Very quiet area and safe too. The heated pool was amazing. We had great weather and a night swim crowned our stay. We will definitely visit again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anja M - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anja M
Gesin met klein kinders

Baie lekker, ontspanne en gemaklik.

Lekker gemaklike en ruim huis. Kan ure lank op die stoep kuier. Kinders het die verhitte swembad baie geniet. Ons hond het ook lekker saam vakansie gehou. Sal beslis weer daar gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chane H - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chane H
Gesin met tieners

This is an amazing place to stay at, perfect holiday getaway.

Will definitely book again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sandra J - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra J
Gesin met tieners

A lovely, quiet place to go away with the family.

Absolute bonus to have had a heated pool. Also managed to go for a small hike to the Quarry which is not too far from the property. Robyn the host was also very accommodating.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Duane S - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Duane S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fabulous.

Great, great, great stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dhilshaad M - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dhilshaad M
Saam met vriende

Relaxing weekend.

The heated pool was amazing. Rooms are well equipped for groups (each room has its own ensuite, aircon, tv). Kitchen and lounge could do with some upgrading but comfortable nonetheless. Outdoor area and views are stunning.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tanya E - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanya E
Saam met vriende

Stunning plek met al die geriewe en nog meer.

Stunning plek, skoon netjies en met alles en nog meer. Verhitte swembad, pragtige kamers met tot die kleinste details gedek. Poseidon het alles self waaraan mens nie eers dink nie dis daar en 'n eienaar wat uit sy pad gaan vir sy gaste se gerief. Fantastiese en gemaklike verblyf. Sal beslis weer terugkom

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R4 850
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R4 850
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R4 850
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oliphantskop-rylaan 17, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9in13SsMaviH6Yyy4vO60m6dDGwUrHYLyAxbOixa5jbjeNjKD4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 850 per nag (plek vir 8) 10 5 1 5 17 Oliphantskop Drive Langebaan 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.053002442843 18.057157583081
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem