Cliffhanger Cottages
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: The Surfboard, Rheenendal-weg, Rheenendal, Knysna, 6570, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 18
- Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Cliffhanger Cottages bied verblyf in 3 selfsorg-eenhede in Knysna, op die rand van 'n steil, woudagtige vallei met asemrowende uitsigte op die Outeniekwaberge.
Cliffhanger is die ideale wegkruipplek vir vakansiegangers of wittebroodpaartjies wat lief is vir die natuur. Die ruim chalet het 1 slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n badkamer met 'n wasbak, toilet, bidet en 'n groot stort met 'n uitsig. Die kombuis is met 'n stoof, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus. Buite is daar 'n semi-beskutte stoep met draagbare braaigeriewe.
Cliffedge beskik oor 'n ruim oopplan-leefarea met 'n ekstra lang koningingrootte-bed aan die een kant en 'n goed toegeruste kombuis aan die ander kant. Dit is met 'n stoof, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, breekware en eetgerei toegerus. Aan die voorkant van die eenheid is daar 'n onderdakdek.
Hedge bied bekostigbare verblyf in 'n lieflike tuin. Die kothuis het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n toilet. Die kombuisie is met 'n mikrogolfoond, yskas-vrieskas, breekware en eetgerei toegerus. Gaste het ook toegang tot 'n stoep.
Cliffhanger Cottages is langs die Rheenendalpad geleë en is baie privaat, maar net 15 minute vanaf Knysna se middedorp en 'n goeie swemstrand. Dit is die ideale bestemming vir wittebroodpaartjies en natuurliefhebbers.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Nederlands
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Ingrid Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 25
Jaar gelys 11
Ligging
- The Surfboard, Rheenendal-weg, Rheenendal, Knysna, 6570, Wes-Kaap
- Gaste dink Cliffhanger Cottages het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: The Surfboard, Rheenendal-weg, Rheenendal, Knysna, 6570, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 18