Clifton First Beach Studio

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Clifton First Beach Studio is goed toegerus en perfek geleë vir 2 gaste om 'n strandvakansie in Clifton te geniet. Die ateljee is reg oorkant die trappies wat lei na Clifton se Eerstestrand, die eerste een van Clifton se 4 strande wat langs Victoriaweg geleë is.

Dié ateljee het lugversorging en 'n koningingrootte-bed. Daar is 'n sitarea met 'n bank en 'n platskerm-TV met Netflix. Die kombuisie is met 'n stoof, mikrogolf, yskassie, eetgerei en breekware toegerus. Die ateljee lei na 'n balkon met buitemeubels.

Die First Beach-woonstelblok bied veilige toegangsbeheer. Daar is 'n hysbak, maar dit ondergaan tans opknapping.

Slaapplek

'n Bespreking by Clifton First Beach Studio sluit in:

1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Swem

Badkamer

  •  En-suite
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Lugversorging
  •  Klein Kombuis
  •  Sitkamer

Parkeerplek

  •  Parkering Op Die Straat

Vermaak

  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Clifton First Beach Studio gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 000 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za