Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Close to Beach

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.7/5

Henk Geverifieer

Eiendomme 6

Resensies 2

Jaar gelys 2

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Close to Beach
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Sias H - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sias H
Gesin met klein kinders

Ongelooflike familie-vakansiehuis.

Die huis is gerieflik geleë in Plettenbergbaai en nie te vêr vanaf middedorp en swemstrande nie. Die huis is ten volle toegerus met 'n oorvloed van alles wat enige vakansieganger sal benodig. Die kombuis, leefareas en woonstel is onlangs smaakvol oorgedoen. Die uitleg is ideaal om gaste te verwelkom en bied verskeie onthaal- en kuierareas wat die hele familie sal geniet. Henk het verseker dat ons verblyf uiters gemaklik is en uit sy pad gegaan om ons welkom te laat voel. Definitiewe aanbeveling.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Close to Beach se terugvoer

Baie dankie vir jou mooi review. Ek hoop ons sien julle binnekort weer

Close to Beach
Vanaf
R4 800
per nag, vir 8 mense
Vanaf
Vanaf R4 800
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R4 800
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kennery-rylaan 21, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA565a10976eff02f1b0d2db76476032e901e976d764c244674fef003974e5086d6fb2c5b063d4ba283b97b0f6228ca62df792?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 800 per nag, vir 8 mense 1 5 1 5 21 Kennery drive Plettenberg Bay 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.072413399089 23.369077646612
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem