Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Close to Beach

Selfsorg
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kennery-rylaan 21, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R4 800 per nag, vir 8 mense

Beskrywing

Close to Beach is 'n sonnige huis wat perfek is vir 'n gesin. Die huis is 'n kort entjie se stap vanaf Robbergstrand en is sentraal in Longships, Plettenbergbaai, wat bekend is vir goeie weer, gehalte-gholfbane en lang strande.

Verblyf word in 3 slaapkamers in die hoofhuis, en 'n losstaande selfsorgkothuis aangebied. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het ook 'n koninggrootte-bed. Die gaste in hierdie 2 slaapkamers deel 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die leefarea het gemaklike sitplek en 'n TV. Dit het 'n oopplan-ontwerp met 'n kombuis en eetarea. Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, wasmasjien, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n etenstafel met sitplek vir 6, wasmasjien en skottelgoedwasser vir gaste se gerief.

Die leefarea lei na die voorste deel van die huis wat 'n onderdakstoep en 'n etenstafel met sitplek vir 12 het. Daar is nog sitplek waar gaste kan sonbaai. Die sitarea en kombuis bied toegang tot nog 'n onderdakstoep agter die huis wat ook sitplek en 'n braai-area het.

Die aparte kothuis het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n toonbank met stoeltjies en die area lei na 'n sitarea met gemaklike rusbanke. Die kothuis het 'n lieflike stoep met buitemeubels.

Verder is gratis WiFi en veilige onderdakparkeerplek vir 2 voertuie beskikbaar en toegang word met 'n afstandbeheerde hek gebied.

Slaapplek

’n Bespreking by Close to Beach sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Close to Beach
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.7/5

Henk Geverifieer

Eiendomme 6

Resensies 2

Jaar gelys 2

Ligging

  • Kennery-rylaan 21, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Gaste dink Close to Beach het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R4 800
per nag, vir 8 mense
Vanaf
Vanaf R4 800
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kennery-rylaan 21, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA565a10976eff02f1b0d2db76476032e901e976d764c244674fef003974e5086d6fb2c5b063d4ba283b97b0f6228ca62df792?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 800 per nag, vir 8 mense 1 5 1 5 21 Kennery drive Plettenberg Bay 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.072413399089 23.369077646612
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem