+43

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 131 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Marette V
Kort verblyf
5.0
Apr 2026

Baie lekker gebly. Ek en my dogter het daar gebly vir 'n naweek. Gasheer en vrou was baie vriendelik. Plekkie het alles gehad en was ook mooi skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ann
Cloud @ 96
Hi Marette, dankie baie! Hoop julle het 'n wonderlike jaar!

Debbie P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Relaxing. Dit was baie stil en rustig. Net waarvoor ons gehoop het. Dit was ook sentraal daar waar ons moes wees. Sal beslis weer hier kom bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ann
Cloud @ 96
Dankie Debbie! Waardeer.

Anonieme gas
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2026

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ann
Cloud @ 96
Hi Martin, thanks for your valued feedback. Please keep safe and well.

Naomi L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Netjies, veilig, rustig. Die kamer was baie mooi en toegerus met alles wat nodig is vir gerieflike oornag. Veilig, skoon en aangenaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ann
Cloud @ 96
Dear Naomi, thanks for your kind feedback.

Elmien B
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2026

Pit-stop. Dit was ons pit-stop terug van vakansie af. Anne en haar gesin is baie behulpsaam en vriendelik. Definitief die ideale ligging.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ann
Cloud @ 96
Hi Elmien Dankie baie!

Natasha B
1 nag
5.0
Jan 2026

Ons het net een nag gebly. Plek is goed geleë naby N1. Ek en my moeder het lekker gebly in die Cabin vir die nag. Die houthuis is goed omskep in blyplek. Ons het net bietjie gesukkel met die gas geyser om die regte hitte te kry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ann
Cloud @ 96
Hi Natasha Dankie baie, ons sal na die gas geyser se settings kyk, dankie vir terugvoering.

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Apr 2026

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ann
Cloud @ 96
Thanks so much, Morlene! Keep safe.

Basil M
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2026

Quick stay over with hubby. We had a lovely stay with Ann. She is a very friendly and welcoming host. The cabin was beautiful and comfortable — perfect for a short stay. We truly enjoyed our time and would definitely recommend it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Ann
Cloud @ 96
Dear Basil Thanks for the lovely feedback.

Marcel U
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Mrt 2026

Ons het net 1 nag oornag. Lekker geslaap. Maklik bereikbaar, veilige parkering en netjiese geriewe.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Ann
Cloud @ 96
Dankie baie, geseende Paasnaweek!

Ilse V
1 nag
5.0
Des 2025

100 uit 100. Wonderlike plek, skoon, netjies, baie goed toegerus, sal beslis weer daar bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ann
Cloud @ 96
Dankie baie, Ilse!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Ann Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 131

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 550
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 550
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 550
per nag, vir 2 mense
Bespreek

96 Nerina Street, Gardenia Park, Bloemfontein, 9300, Vrystaat

Sien kaart
  • Slaapplek vir 11 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAYpiwD1MThjVkKVKkijYUru038bXtiixha7edUCH9LPOCKmmNcz?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550 per nag, vir 2 mense 131 5 1 5 96 Nerina Street Gardenia Park 9300 Vrystaat 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -29.13263 26.1671799

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang