+43
  • Slaapplek vir 11 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 96 Nerina Street, Gardenia Park, Bloemfontein, 9300, Vrystaat Sien kaart

Beskrywing

Cloud @ 96 is in Gardenia Park in Bloemfontein geleë. Dié gastehuis bied gerieflike B&B- of selfsorgverblyf.

Verblyf word in 4 eenhede gebied. Die Galaxy-selfsorgeenheid bied slaapplek aan 3 gaste en het 'n koningingrootte-bed en 'n enkelslaapbank. Die en suite-badkamer het 'n stort, bad, wasbak en toilet. Ander geriewe sluit lugversorging, 'n kombuis, 'n sitarea, 'n eetarea, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n TV met sekere DStv-kanale en WiFi in.

Die Alpha-eenheid is 'n selfsorg-eenheid. Dié eenheid beskik oor 1 slaapkamer met 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word, en 'n en suite-stort. Die eenheid het 'n oopplan-kombuis wat met 'n stoof, mikrogolfoond, broodrooster en 'n yskas toegerus is.

Die Orion-eenheid is 'n kamer met 'n dubbelbed, 'n enkelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kamer het 'n TV met DStv, 'n yskassie, 'n mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe.

Die Cabin is 'n knus sakpaskamer met 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word, en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is 'n 32" LCD-TV met DStv, 'n yskassie, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe.

Elke eenheid het sy eie braaigeriewe en veilige parkeerplek agter 'n gemotoriseerde hek.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 138 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Shaqeel C
5.0
Comfortable, clean and convenient. The host is the best, responsive, fast, and friendly. Had people from JHB, KZN and CPT all staying i...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2026
Ninon L
5.0
Calm. Organised. Clean. Fully equipped for an overnight stay. I like the check-in time until 23:00. It means that an 11-hour drive does...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2026
Karen N
5.0
Aangenaam. Was net wat ons nodig gehad het. 'n Vinnige oornag oppad Boksburg toe.
Jul 2026
Marette V
5.0
Baie lekker gebly. Ek en my dogter het daar gebly vir 'n naweek. Gasheer en vrou was baie vriendelik. Plekkie het alles gehad en was ook mooi skoon en...
Sien meer
Apr 2026
Debbie P
Saam met lewensmaat
5.0
Relaxing. Dit was baie stil en rustig. Net waarvoor ons gehoop het. Dit was ook sentraal daar waar ons moes wees. Sal beslis weer hier kom bly.
Jan 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Ann Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 138

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • 96 Nerina Street, Gardenia Park, Bloemfontein, 9300, Vrystaat
  • Gaste dink Cloud @ 96 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R550
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R550
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R550
per nag, vir 2 mense
Bespreek

96 Nerina Street, Gardenia Park, Bloemfontein, 9300, Vrystaat

Sien kaart
  • Slaapplek vir 11 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAYpiwD1MThjVkKVKkijYUru038bXtiixha7edUCH9LPOCKmmNcz?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550 per nag, vir 2 mense 138 5 1 5 96 Nerina Street Gardenia Park 9300 Vrystaat 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -29.13263 26.1671799

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang