Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cloud 59

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Stephan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Jaar gelys 1

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 8 resensies vir Cloud 59
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
5.0/5
Corlett J - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corlett J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Overall a very pleasant stay.

A lovely establishment. Clean, well-equipped. The host was always just a call or a message away. Just a suggestion to equip the kitchen with a bigger fridge as we could not purchase food to store in the small bar fridge. Will definitely be back though.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cloud 59 se terugvoer

Thank you, Corlett. Hope to see you again soon.

Cloud 59
Lynette L - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynette L
Besigheidsreis

Nice view, comfortable bed, will be back.

Stefaan is a friendly, helpful and caring host. Will stay there again!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cloud 59 se terugvoer

Baie dankie Lynette, hoop ons sien jou vinnig weer.

Cloud 59
Tamsen G - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tamsen G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfek!

Ons het duidelike instruksies en inligting via WhatsApp ontvang. Toe ons daar arriveer het was die verwarmer reeds aan in die kamer, die hout was al gepak in die kaggel, en die beeldskone uitsig oor die stad het ons asem weggeslaan. Dit was so lekker om uit te kyk terwyl die reëndruppels val en jy is snoesig warm binne. Die plekkie is smaakvol versier en silwerskoon, veral die badkamer. Dit het alles wat 'n selfsorgplek moet hê. Volgens wat die foto's aandui, het ek gedink daar is nie 'n kombuis nie, maar ek was aangenaam verras om te sien dat daar al die basiese toestelle was. Ketel, tweeplaatstoof, en gasbraaier. Die WIFI is sterk regoor die huis en bly aan tydens loadshedding. Baie dankie Stephan vir jou pragtige plekkie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cloud 59 se terugvoer

Baie dankie vir die resensie Tansem. Ek waardeer dit en hoop ons sien julle vinnig weer.

Cloud 59
Nicolien B - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolien B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik.

Alles was puik. Heerlik voor die kaggel gesit. Die uitsig was ongelooflik mooi.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cloud 59 se terugvoer

Baie dankie Nicolien. Hoop ons sien julle vinnig weer.

Cloud 59
Gawie J - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gawie J
Saam met vriende

Uitstekend.

Uitstekend, goeie ligging, vriendelik, geriewe, veilig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Riana V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riana V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Cloud 59 het aan al ons verwagtinge voldoen.

Alles was skoon en netjies. Bed het baie lekker geslaap. Die gasheer was baie behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cloud 59 se terugvoer

Hi Riana. Baie dankie vir die verwysing en goeie woorde. Ek waardeer dit baie. Hoop ons sien julle vinnig weer. Groete,

Cloud 59
Jan O - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jan O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend, veilig, tuiste soos eie huis.

Stephan, die eienaar sowel as sy vrou was ongelooflik gaaf, baie gasvry, vriendelik, behulpsaam. Dit het gevoel asof ons tuis was. Ek sal engine tyd weer daar wil bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kanyiso N - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kanyiso N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Our stay at Cloud 59 was excellent.

The host, Stephan made us very comfortable and well-taken care of. We did not have any difficulty finding the place and checking-in. The neighbourhood in which it is located is very safe, quiet and very serene. We had an amazing stay there. The place is a solid 11/10. The apartment was very tidy and lovely, and equipped with everything you need. A good bed and super clean bathroom (the clean bathroom was important to us). Stephan is a great host and he readily available there when you need him or you have questions. The place looks exactly like it does on the pictures (No lies!). The neighbourhood is very conveniently located in a serene area. The view from the living room is extremely breathtaking, you get to see the city from the comfort of your living room. Our stay was short because of work commitments, but we would absolutely recommend to stay there! We had a great stay!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Poussionstraat 59, Loevenstein, Bellville, 7530, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA65e27157c60d2979905352fa5e857c85578b6300b52872c3fef49851a490e45e0c03c1366a808c7a35fc53492a8aee7afe68?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 2) 8 5 1 5 59 Poussion Street Loevenstein 7530 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-21:00 10:00 -33.878069368023 18.60926517791
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem