Kaliva 358, Langebaan Apartment
- Kapasiteit: 4 persone
-
Inkloktyd: 16:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Club Mykonos, Toegangspad, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 950 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Kaliva 358, Langebaan Apartment bied gerieflike selfsorg-akkommodasie in 'n tweeslaapkamerwoonstel in die Club Mykonos Oord. Die oord is langs Langebaan se strandmeer binne loopafstand van die strand af geleë.
Die woonstel het slaapplek vir tot 6 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, waarvan 1 'n koninggrootte-bed het en die ander 2 driekwartbeddens. Daar is 'n oopplan-kombuis, -eetkamer en -sitarea. Die sitarea is toegerus met 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n houtbankie met 'n matras (geskik vir 'n kind onder 12 jaar), en die kombuis is toegerus vir selfsorg met 'n yskas, stoof, mikrogolfoond, ketel, eetgerei en breekware. Gaste geniet toegang tot 'n privaat balkon met ingeboude braaigeriewe. Alle linne en badhanddoeke en 'n daaglikse skoonmaakdiens word voorsien.
Gaste het toegang tot al die oord se geriewe wat bestaan uit 'n casino, restaurante, swembaddens buite, 'n kroeg en 'n swembad-dek. Daar is 'n paar restaurante op die perseel wat 'n verskeidenheid disse voorsit. Gaste kan tradisionele Suid-Afrikaanse geregte by Boesmanland Plaaskombuis eet wat net 5 minute se ry van die woonstel af is. Die oord het 'n fiksheidsentrum met aktiwiteite soos muurbal en tennis. Daar is ook 'n verhitte binnenshuise swembad en 'n kindervriendelike area. Weskus Nasionale Park is 10 km van die woonstel af en Kaapstad Internasionale Lughawe is 137 km van hier af.
Slaapplek
’n Bespreking by Kaliva 358, Langebaan Apartment sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Kroeg
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Kinderoppasser Op Versoek
- Spa-behandelinge
- Swembad
- Jacuzzi
- Braaiplek
- Portier
- Speletjieskamer
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Masseer- en Skoonheidsterapie
- Nagportier
- Restaurant op Perseel
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gimnasium
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Swem
- Tennis
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete
- Middagete
- Tee
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Blaaibord
- Witborde
- Skootrekenaar-projektor
- Kantoorgeriewe
- Sekretariële Geriewe
- Rekenaar Netwerklewering
- Internet
- Televisie
- Plek vir 50 of meer afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- Club Mykonos, Toegangspad, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Gaste dink Kaliva 358, Langebaan Apartment het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 persone
-
Inkloktyd: 16:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Club Mykonos, Toegangspad, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom